Colts Hill Akkommodasie by Soutpansberg Self-Catering | LekkeSlaap
+14
+14

Soutpansberg Self-Catering

  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soutpansbergstraat 18, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Soutpansberg Self-Catering is 'n vakansiehuis in Witrivier. Dit is naby die Krugerwildtuin, Hazyview, Sabie, Graskop en Pelgrimsrus. Die huis is ruim en bied slaapplek vir tot 9 mense. Daar is 'n pragtige swembad en 'n vermaakarea.

Die huis het 3 ruim slaapkamers. Een van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en een het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n driekwartbed. Daar is 2 enkelbeddens in die TV-kamer. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is 2 leefareas waarvan 1 'n TV en DVD-speler het. Die groot kombuis is volledig toegerus vir al jou selfsorg-behoeftes en die eetkamertafel bied gemaklike sitplek vir 6 mense. Die vermaakarea is toegerus met 'n pool-tafel en die swembad is omhein ter wille van kinders se veiligheid. Die patio is toegerus met stoepmeubels en braaigeriewe.

Soutpansberg Self-Catering het ook parkeerplek vir 2 voertuie. Die perseel is volledig gemeubileer en het 'n wasmasjien en tuimeldroër wat gaste kan gebruik indien hulle 3 dae of langer bly. Ongelukkig het ons geen skoonmaakdienste wat gedurende jou verblyf beskikbaar is nie, maar die huis sal silwerskoon wees wanneer jy inklok. Gedurende die vakansieseisoen en openbare vakansiedae word 'n minimum van 3 nagte se verblyf vereis.

Die tariewe kan wissel gedurende Innibos en sportgeleenthede.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Soutpansberg Self-Catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Soutpansbergstraat 18, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Soutpansberg Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soutpansbergstraat 18, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3ZTViNDRmLTgyODUtNGYwYi1iMjQ5LWMyMzhkYTNhMThkZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 18 Soutpansberg Street White River 1240 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.31862 31.00059
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za