Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soutpoort

Kampeer/karavaan

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 63 resensies vir Soutpoort
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hans V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, oop en die klipkoppie landskap laat dit voel of jy in 'n ander wêreld is.

Algemeen is dit die ideale plek vir mense wat weg wil kom van die geraas. Ons het by Kamp no. 3 gestaan. Die privaatheid aan die swem dammetjie/braai area se kant was teleurstellend aangesien jy direk op kampplek 2 afkyk (alhoewel ver van jou af) maar elke keer as kampplek 4 se mense of besoekers ry, ry hulle teenaan jou kuierplek verby. Verder is die plek skoon en was die kuiertyd heerlik gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S
Saam met vriende

Tussen die berge met 'n pragtige donderstorm wat ons beleef het.

'n Hemelse ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie B
Enkelreisiger

Siel-vind-lekker.

Dis een van daai plekke waar jy jou siel vind. Dis jy, die sterre, die skape, dassies en 'n baie nuuskierige muishond. Ongelooflike ligging, ek het eers besef daar is ander kampers toe ons die kampplek verlaat. Elkeen het sy eie baie skoon badkamer, 'n buite wasbak, krag, afdak en braai. Die splashpool is heerlik op warm dae. Ek het deel van die natuur gevoel en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lilian B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful!

It was perfect! Ideally located, the splash pool with this wonderful view was a rare treat!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doré V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doré V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo hidden gem!

Ons het dit só geniet om by Soutpoort te kamp, al die geriewe is netjies en die swembadjie is 'n lafenis in die Karoo-hitte. Sal definitief wil terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemels.

Absoluut fantasties. Privaat en stil, met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johyannes D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johyannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf. Baie lekker gebly.

Pragtige unieke omgewing tussen die graniet koppies. Uitstekende geriewe en die swemdammetjie is 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robin S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin S
Gesin met klein kinders

Hidden from the world.

A well needed time of peace, star gazing was absolutely amazing, nights are so quiet you feel alone in the world.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plek om te oornag waar jy die ware Karoo landskap, stilte en God se skepping kan waardeer.

Ons het dit baie geniet, veral die skoonheid van die ablusiegeriewe, swemgat en omliggende area. Ons was dankbaar dat ons 'n 2x4 en 'n offroad karavaan gehad het, aangesien ons nie vooraf ingelig was dat die pad 'n grondpad is en meer geskik vir voertuie met hoë grondvry hoogtes asook 'n offroad karavaan. Daar was ook nie genoem van die twee hekke nie en daar was 'n vertakking in die grondpad waar ons nie seker was of ons links of regs moes uitdraai nie. Gelukkig het ons die regte keuse geneem. Ons staanplek was ook nie vir ons vooraf verduidelik watter een dit was nie. Die eienaar (vrou, ek het haar naam vergeet) was baie gasvry en het ons op haar hande gedra. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lettie H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stukkie hemel op aarde!

Ek en my man was aangenaam verras! Alles was perfek! Ons was mal oor die stilte. Die "swembad" is 'n wonderlike bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janetta D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janetta D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief 'n gunsteling kamp, sal beslis weer besoek.

Baie mooi, netjies, afgesonder. Perfekte uitsigte oor die Karoovlaktes!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek om net te ontspan.

Soutpoort was 'n aangename verrassing. Ons het lekker ontspan en die omgewing geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kampplek was netjies skoon, badkamer netjies en skoon, genoeg gas in silinder vir warmwater-geyser en daar was selfs 'n sak braaihout gewees. Ons kon ons boskaravaan heeltemal onder dak parkeer op die sementblad.

As jy 'n voorliefde vir stilte en rustigheid het waar jy onderdak kan kuier met 'n netjiese badkamer is hierdie plek baie beslis aan te beveel. Neem net jou eie ligte saam. Daar is 'n omsetter om jou selfoon te laai en om 'n paar LED ligte te laat werk. Die swemdammetjie het ook helder skoonwater gehad wat beslis 'n wenner was vir die warm dae. Enigste probleem wat ons ondervind het, was dat daar geen MTN ontvangs was. Vodacom- en Telkom-seine was wel daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daneel B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daneel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ligging.

Omring deur klipkoppies en absolute privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike ervaring om by Soutpoort te kamp! Die stilte, rustigheid en aandsterre is fantasties.

Rustigheid maal sewentig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging en omgewing.

Fasiliteite uitstekend, gasvrou besonder hulpsaam, sal aanbeveel verseker. Is werklik goeie bestemming om te ontlaai, gaan weer besoek met volgende lang reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerard R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, mooi en netjies.

Lekker gebly! Kan dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Douglas I - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Douglas I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely spot but communications were an absolute nightmare.

The communications issue was a real issue and was confirmed by two other groups of travellers. A promise to provide another gas cylinder was not honoured. We did meet the manager who is lovely and I tried to address the communications issues with her. All we got in return were lame excuse after lame excuse. For example, she had been caught up with a baby shower! Simply not acceptable. She just doesn't respond!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik! Pragtige uitsig, stilte, privaatheid, netjies en skoon ablusies, goeie gasvrou.

Dit was wonderlik! Baie vriendelike en goeie gasvrou met goeie kommunikasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bouwer B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bouwer B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil. Rustig. Beeldskoon.

Perfekte plek om bietjie weg te kom van die geraas af. Ongelooflike sterre in die aande. Soutpoort is 'n gevoel, nie 'n plek nie, en ek sal daai gevoel vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthew B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The camp is stunning and very well-maintained and organised.

We had a fabulous stay, and enjoyed trail runs and the wildlife, such a beautiful location, the site was well maintained and everything working, better than expected. Worth a visit. 5 Stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan-nico K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-nico K
Enkelreisiger

Asemrowend!

Was die beste plek om 'n nege dae Noord-Kaap reis af te sluit. Het Loxton ook baie geniet en dis so naby die kampplek. Goeie grondvryhoogte voertuig aanbeveelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefanie W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stefanie W
Gesin met klein kinders

Great scenery.

Great place to relax and unwind. The scenery is great, it's quiet. Small plunge pool to watch the sunset. And the ablutions are very clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beat K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beat K
Enkelreisiger

Nice quiet place.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietha C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plekkie in die Karoo. Kan nie vir beter vra nie.

Eg Karoo, lekker privaat, privaat swembad (sementdam). Kan die mooiste sterre kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Die perfekte Karoo-ondervinding!

Hierdie plek is baie special! Die Karoo-sterre. Die Karoo-sonsondergang. Ongelooflik pragtig! Baie dankie Melissa vir 'n onvergeetlike verblyf! Die Karoo-skaaptjoppies was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angela O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and so worth it.

If you are looking for a place for peace and tranquillity Soutpoort is for you. One of the best campsites we have been to.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo magic.

It is the place to go if you want to get back to nature and cleanse your mind. Road leading up to the campsite not for low sedans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries C
Gesin met tieners

Unieke ervaring. Baie groot klippe.

Die stilte en natuur is werklik iets om te beleef en te waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dana W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dana W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay, wonderful solitude and views.

Really well thought out set up and ablutions. Bathmats were a great touch. Fab plunge pool. Comes highly recommended, great stop over on Johannesburg to Cape Town trip or for a few days R&R.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kyle W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle W
Gesin met klein kinders

Die 5 sterre vir elk van die bogenoemde is nie per ongeluk nie.

So 10min buite Loxton, in 'n 'rocky outcrop' in die middel van nêrens. Die stilte doen iets aan jou siel. Ongelukkig is daar nog selfoon sein!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Krullie V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krullie V
Saam met vriende

Asemrowende uitsig en goeie fasiliteite. Baie dankie.

'n Lig in die badkamer sal baie sinvol wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luan B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luan B
Saam met vriende

Vriendelike mense, baie mooi en skoon kampplek.

Daar is min plekke waar jy so rustig kan wees met so mooi uitsig oor die wêreld om jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritha B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing oortref al jou verwagting!

Nader aan die skepping kan jy nie! God se hande werk laat jou snak na jou asem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Friedrich F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Friedrich F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties rustig.

Hier skakel jy geheel en al af. Geen bure nie net jy en die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyle A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyle A
Saam met vriende

The most idyllic setting. We were welcomed by our hosts, they checked in on us and we had everything we needed.

Simply beautiful. A must stay for nature lovers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil, quiet, fantastic views.

Owners very friendly, great place to break away into nature and just enjoy the peace and quiet while still having the luxury of a hot shower and clean ablution facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, uitstekende kampplek.

So pragtig tussen die klipkoppies, met uitstekende kampplek en privaat ablusieblokkie. Melissa, ons oulike gasvrou het heerlike Karootjoppies gehad om aan ons te verkoop. Die weer was daardie aand regoor die land maar sleg, maar sal graag weer wil gaan as ons die natuur meer kan geniet en waardeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coen F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi.

Ongelukkig het die gasgeiser nie gewerk nie, dus geen warm water. Ek het vol gasbottel gekoppel, geen verskil. Ek wou nie eienaar laataand pla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen F

Camping facilities are excellent and in the most beautiful area.

Camping facilities are very well done. Bathrooms are spotless, clean and are big. Each campsite has their own facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alma V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo-verrassing.

Pragtige kamp tussen asemrowende rots formasies. Badkamer is pragtig, netjies en ruim. Pragtige swembadjie. Sal definitief weer besoek. Heerlike Karoolam by Melissa gekoop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklike wind is 'n challenge.

Pragtige kampplek. Tussen die pragtige klipkoppies. Plek is skoon en netjies. Die badkamer is 'n bonus asook die solar krag by staanplek 2. Melissa en Herman was baie aangenaam en behulpsaam en was gaaf om ons baie vis te vries. Die pad was sleg en verspoel van al die baie reën maar ons kon darem die kampplek bereik het. Al wat onaangenaam was is die verskriklike yskoue verwoede wind wat met 'n geruk en gepluk deur die kloof gewaai het. Ons kon net 4 nagte slaap van 8 nagte wat ons bespreek het. Die verwoede wind het 2 van ons karavaan se swing awning arms afgebreek toe ons probeer opslaan het in die verskriklike wind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en 'n plek om te ontspan.

Daar kan jy beslis jou batterye herlaai en in die natuur wees. Op die regte tyd van die jaar is die veld baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well positioned, peaceful and very user friendly.

Quiet spot, need 4x4 to get to the 2 camp sites.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ross E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ross E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, private campsite, and a lovely host.

Perfect for an overnight or even for a few days. Very peaceful and quiet. Not too far from the main road, but just far enough that you don't hear the traffic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joe A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location, life-saving pool in the heat.

Nice setup, easy access for a stopover.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mario L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario L
Saam met vriende

Lekker en stil.

Was baie mooi geriewe en area. Die afkoel pool met water was lekker na lang dag op motorfiets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry D
Enkelreisiger

Peaceful relaxation in the pool amongst the rocks.

The perfect place to relax and unwind. Drinks in the little pool with stunning views of the rocky hills all around you. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loret L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loret L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreek.

Dit was 'n wonderlike plek om te ontspan en die natuur te geniet, sal verseker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow! Probably one of the best camping experiences.

I would rate this place with more than a 5 star. It was truly amazing. We were met by a extremely friendly and helpful Melissa and her two gorgeous daughters. It was probably the best camping experience that I have had and I will definitely recommend it. From the absolutely beautiful and dramatic landscape, to the star gazing at night, the best gas shower that we had seen in our entire 8 day road trip, all basic amenities catered for from the dish rack at the wash up area to the large table which could be used for eating and food preparation and the hot and glorious shower. Pity we did not get a chance to use the sparkling clean plunge pool. I definite must for those who like complete tranquillity, privacy and just to be one with nature. Thank you and we will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie J
Saam met vriende

Asemrowend.

Ongelooflik baie mooi. Wens ons kon meer tyd spandeer om rond te stap en verken maar dit het ongelooflik gereën. Sal beslis wees terug wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paula E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely incredible.

This was the best campsite I have ever stayed at. We loved the privacy, the view, the host and the overall experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annas B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annas B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse kamp on die Karoo.

Die kamp by Soutpoort het ons aangenaam verras met jou eie badkamer en swembad ver van enige gaste af. Die omgewing en die uitsig is asemrowend mooi en ons het lekker gerus. Die eienaars is vriendelik en baie hulpvaardig hulle sal ons beslis weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary V
Saam met eggenoot / lewensmaat

An awesome stop over.

This camp site was all and more than what we were expecting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquility is an understatement! Absolutely amazing situation.

The setting is absolutely beautiful. We had an amazing stay. Thanks so much for sharing something so beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Saam met vriende

Wegbreek na sout van die aarde plek!

Was ongelooflike ervaring om bietjie weg te kon kom van die besige lewe in die stad! Lanklaas die melkweg en sterre beleef soos tussen die klipkoppies! Hierdie is 'n kamp juweel! Sal dit ten sterkste aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Lekker afgesonderd en mooi skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franco C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Franco C
Saam met vriende

Baie lekker.

Was 'n heerlike verblyf baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Afgesonder en idillies mooi! Karoo op sy beste.

Hierdie is 'n klein juweel tussen die koppies so 'n entjie se ry buite Loxton in die Karoo. Baie mooi, skoon, netjies, pragtige ligging, uitstekende diens. Beste plek om die sonsondergang, sterrehemel, volmaan en sonsopkoms te bewonder. Sterk aan te bevele vir 'n tyd van stilte en afsondering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging - baie stil en lekker om te gaan rus.

Dis 'n uitstekende kampplek vir die besige werkers om heerlik te gaan rus en net die stilte geniet - baie gasvry en wonderlike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K
Gesin met tieners

Verrykende wegbreek in die Karoo!

Ons het vir twee wonderlike dae ‘n verrykende kampervaring op die plaas Soutpoort tussen Carnarvon en Loxton in die Hardemanskaroo gehad. Hendrik en Melissa van Soutpoort het onlangs twee pragtige kampplekke tussen die klipkoppies op hulle plaas ingerig. Die plek raak aan ‘n mens se wese. Ek wens ons kon langer kamp. Die kampterrein is pragtig tussen klipkoppies ontwikkel wat privaatheid gee terwyl die twee onafhanklike kampplekke wel naby aan mekaar is. Elke kampplek het ‘n netjiese badkamer en stoepie met wasfasiliteite. Elkeen het ook ‘n groot afdak en lieflike klein swembadjie met ongelooflike uitsig. Daar is Vodacom-opvangs maar nie MTN. Ons het heerlike fiets gery, gedraf, gaan stap, koppies geklim, na San-tekeninge gaan kyk, 4x4,gery en in Loxton wat net 15 km weg is gaan kuier. Ons sal binnekort weer daar gaan kamp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, rustig, stil en geriewe uiters skoon.

Heerlik gekuier. Geriewe was baie netjies en skoon met n lieflike groot badkamer. Die swembad 'n bonus. Ons het ook gehou van die idee dat daar slegs twee staanplekke was, ver uitmekaar wat die gevoel skep dat jy 'n stukkie van die Karoo slegs vir jouself het. Die sterre was iets om te aanskou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fritz O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice place.

If you need silence and privacy - this is the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R490
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R490
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R490
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R63, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ee6d5b995ace4164f25dbf756562536efe9615b04278e173cf1564208202a73c3e39cd69303125be41cc80a06380446a91f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490 per nag (plek vir 4) 63 5 1 5 R63 Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.345373586405 22.300434546693
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem