Newcastle Sentraal Akkommodasie by Souvenirs | LekkeSlaap
+19

Souvenirs

2 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birdstraat 64, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Souvenirs bied bekostigbare, gerieflike en veilige verblyf in Newcastle. Dis naby die Mediclinic en die middestad.

Verblyf word in die Standaardkamers en Executive-kamers gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n TV met DStv, en lugversorging. Gratis WiFi word voorsien.

Ontbyt en ander maaltye kan teen 'n ekstra koste op versoek gereël word.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die perseel word ook gereeld deur sekuriteitswagte gepatrolleer en daar is geslotekringtelevisie. Die gastehuis bied 'n funksielokaal, ideaal vir konferensies, werkswinkels en vergaderings.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Souvenirs
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Birdstraat 64, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Souvenirs het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birdstraat 64, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARTH5mgCvYP2Hu6sldW1I04ry4Usp5bJ2vkLvrKzfacYxojsl6V?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 64 Bird Street Newcastle 2940 KwaZulu-Natal 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -27.76468 29.92915
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za