Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spacious Art Deco Flat

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsabet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Spacious Art Deco Flat
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Bianca Z - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca Z
Gesin met klein kinders

Safe lovely hidden gem.

Peaceful getaway for myself, hubby and 6 year old son. The flat had everything we needed; we hardly had to bring anything with us. There were firelighters, wood, cling wrap, and foil to wrap up leftovers. We enjoyed the Nespresso machine coffee every morning by the water feature. The pool was one of the main reasons we chose this place and it was lovely and clean. The best part about the flat is that it has an inverter, so we were not affected by load shedding at all. There is also a Checkers within walking distance from the flat. Would definitely recommend and visit again; the host is also very friendly and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Agnes F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes F

Privaat en rustig.

Spacious Art Deco Flat has everything needed to make the stay comfortable. Ons het die privaatheid van die woonstel en die rustigheid van die omgewing waardeer. Die lugversorging is 'n groot plus vir die warm dae in die Paarl. Ons Corgi hondjie kon rustig in die privaat tuintjie rondloop. Elsabet het hulle tuin en swembad tot ons beskikking gestel. Ons het ons verblyf geniet en kan die woonstel aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir 2 dae, gerieflik met alles wat jy nodig het.

Heerlike beddens met alles in die kombuisie wat jy nodig het. Groot stort en koffiemasjien. Braai in jou eie private tuin omring met bome en luister na die water van die fontein. Ons het heerlik ontspan en Elsabet los allerhande bederfies in die woonstel. Vars melk, ys, koffie, beskuit, 2 koue biere in die yskas en hout vir braai. Ons het ook die swembad geniet in die Paarl hitte. Dankie Elsabet vir jul gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spacious Art Deco Flat se terugvoer

Dankie vir die volledige resensie, Melissa! Julle is welkom!

Spacious Art Deco Flat
Hanle P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en gerieflike plek.

Ons het baie lekker in die woonstel gebly en die eienaar doen baie moeite. Die plekkie is baie goed toegerus met alles wat mens nodig het. Ons 2 Scottish terriers het saam met ons gereis en die plekkie het 'n omheinde tuintjie waar hulle kon loop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spacious Art Deco Flat se terugvoer

Ek is bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer!

Spacious Art Deco Flat
Annie D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quick breakaway weekend.

Two things make an already great stay amazing: a good bed and a wonderful shower. This place ticks all the boxes. Hosts are amazing and so welcoming. So many extra treats. Will definitely recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spacious Art Deco Flat se terugvoer

Thanks for choosing to stay with us you are welcome.

Spacious Art Deco Flat
Vicky V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Die eienaar is vriendelik en gasvry. Verblyf is netjies, skoon en gerieflik. Die eenheid is lekker privaat en ons sal beslis weer oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spacious Art Deco Flat se terugvoer

Julle is welkom!

Spacious Art Deco Flat
Monique D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monique D
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld.

Baie oulike bly plekkie, Elsabet is baie gasvry en doen ekstra moeite vir haar gaste. Ons sal definitief weer 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andriette C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andriette C
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly by die Spacious Art Deco Flat.

Definitief als wat mens nodig het, ingesluit 'n heerlike koffiemasjien en 'n aircon wat broodnodig is in die Paarl se somer! Elsabet was ook 'n wonderlike gasvrou en het al ons versoeke geakkommodeer. Ons sal definitief weer daar oorbly as ons in die Paarl is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spacious Art Deco Flat se terugvoer

Julle is welkom! Dankie vir die resensie. Elsabet

Spacious Art Deco Flat
Petrus T - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus T
Gesin met klein kinders

Rustige verblyf met al die nodige geriewe.

Elsabet, die gasvrou, het ons vriendelik ontvang en ons dadelik laat tuis voel. Die woonstel is netjies en gerieflik ingerig en alles wat nodig is om selfsorg gerielik te maak, is voorsien. Beslis waarde vir geld en 'n plek om na terug te keer sou die geleentheid hom voordoen. Ons was 3 volwassenes en 'n jong seun en het die verblyf ten volle geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spacious Art Deco Flat se terugvoer

Baie dankie, Piet. Julle was wonderlike gaste!

Spacious Art Deco Flat
Dirk B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk B
Saam met vriende

Baie skoon en goed uitgerus. Lekker privaat.

Baie skoon en goed uitgerus. Baie privaat. Ons het lekker gebraai. Daar was hout voorsien. Daar was ook plek vir ons motors agter 'n elektriese motorhek. Diens was baie goed en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spacious Art Deco Flat se terugvoer

Baie dankie julle is welkom terug.

Spacious Art Deco Flat
Rene T - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene T
Gesin met tieners

Absoluut fantasties!

Ek het lanklaas so lekker gebly! Wonderlike gasheer en gasvrou. Sal vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spacious Art Deco Flat se terugvoer

Julle is welkom en was lekker gaste om te hê.
Welkom terug enige tyd!

Spacious Art Deco Flat
Pieter W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter W
Gesin met klein kinders

Stunning plek om in te bly!

Een van die beste plekke waar ons al in die Paarl gebly het! Kan dit gerus aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spacious Art Deco Flat se terugvoer

Baie dankie Pieter vir julle fantastiese resensie.
Julle is altyd welkom!

Spacious Art Deco Flat
Adri L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri L
Saam met vriende

Dit was heerlik in 'n ontspanne, skoon en vriendelike omgewing.

Dit was 'n heerlike wegbreek uit die stad en Art Deco het die rustigheid en stilte gebied om net weer te herlaai. Julle ontvangs en diens is van uitstaande gehalte. Die netheid en gerief van Art Deco is uitstaande en dit is beslis aanbeveelbaar vir almal. Dis sentraal geleë in Paarl, maar terselfdertyd buite die geraas van te veel voertuie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spacious Art Deco Flat se terugvoer

Dankie vir jou fantastiese resensie! Julle is altyd welkom. Elsabet

Spacious Art Deco Flat
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenvlei-laan 1, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c323bef2cd635f6f900fde3ee299a02ee27d83a0ebbf40533f80c4844182a18116a9e0804909c0d17d4837df919c59ead01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 1 Groenvlei Avenue Groenvlei 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.710981041324 18.96246865152
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem