Spacious Bree Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2201 16 On Bree, 16 Bree Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 787 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die ruim Bree-woonstel is op die 22ste verdieping op die grens van De Waterkant en Kaapstad se middestad geleë en bied slaapplek vir 2 gaste.
Die oopplan-ateljee het 'n slim, kompakte ontwerp met moderne meubels en artistieke flair. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n privaat badkamer met 'n instapstort, toilet en wasbak.
Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Bykomende geriewe in die eenheid sluit in 'n TV met Netflix, Showmax en DStv, sowel as gratis veselinternet.
Die gebou spog met 'n gemeenskaplike swembaddek en buiteluggimnasium op die 27ste verdieping, wat asemrowende uitsigte oor die see, die stadshorison en Tafelberg bied. Ideaal vir beide vakansiegangers en sakereisigers, is die woonstel gerieflik geleë binne loopafstand van die CTICC en net 5 minute se ry vanaf die V&A Waterfront. Tafelberg en die ikoniese strande van Clifton en Kampsbaai is ongeveer 10 minute weg.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 2201 16 On Bree, 16 Bree Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2201 16 On Bree, 16 Bree Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang