Spacious Cottage
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Doringboom Street, Sonneglans, Randburg, 2188, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Spacious Cottage is 'n bekoorlike, troeteldiervriendelike eenheid in Randburg wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby hoofpaaie bied. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het 'n etenstafel, TV en rusbanke.
Die kothuis lei na 'n stoep met sitplek. Gaste het toegang tot 2 braai-areas en gratis WiFi.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Pierre Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 73
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 2 Doringboom Street, Sonneglans, Randburg, 2188, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Doringboom Street, Sonneglans, Randburg, 2188, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang