Spacious Holiday Home Near Heads

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Spacious Holiday Home Near Heads is ’n ruim, dubbelverdiepinghuis in Rexford, Knysna, nie ver van die Knysna-koppe af waar die sandsteenkranse die Knysna-strandmeer van die see skei nie.

Dié warm kushuis het al die nodige geriewe van ’n vakansie-oord en dis slegs ’n minuut vanaf die Leisure Island-strande aan sonnige kant van die dorp. Die Pezula Gholfklub is net bokant die perseel en bied maklike toegang tot luuksheid en ontspanning.

Die huis bied slaapplek aan 9 gaste en het 4 slaapkamers en 2 badkamers op die boonste verdieping en ’n kombuis, opwaskamer, gastebadkamer, ’n eetkamer en 2 leefareas op die onderste verdieping. Volledige DStv en WiFi is beskikbaar.

Daar is 3 Franse deure wat na ’n buite-area en veranda lei met ’n Weber-braai, vuurput, welige gras, boomswaai en trampolien.

Slaapplek

'n Bespreking by Spacious Holiday Home Near Heads sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Ondervloerse verhitting

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Spacious Holiday Home Near Heads gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (plek vir 9)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za