LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Spandau Manor | LekkeSlaap
+17

Spandau Manor

16 resensies
Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 39, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 R560 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Spandau Manor is in die rustige omgewing van die prentjiemooi dorpie, Graaff-Reinet.

Dié huis bied verblyf in 'n stylvol versierde en suite-kamer. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. 'n en suite-Jacuzzi is beskikbaar. Die Jacuzzi is nie altyd beskikbaar nie weens waterbeperkings. Doen asb. vooraf navraag. Die kamer is verder toegerus met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei , braai gereedskap en bybehore op versoek,'n TV met volle DStv pakket. Daar is ook onbeperkte WiFi.
Die perseel word volgens voorskrifte / riglyne gesaniteer tussen besoeke en saniteerder is beskikbaar in die eenheid

Die kamer het 'n skuifdeur wat na 'n dek lei met toegang tot die tuin wat 'n swembad en braaigeriewe het.

Die perseel is ook toegerus met 'n nood waterbron (as ondersteuning vir munisipale water), asook 'n nood kragopwekker ten einde ongerief vir ons gaste te voorkom in tye van wateronderbrekings (wat gereeld in Graaff Reinet voorkom) en tydens kragonderbrekings of beurtkrag.

Slaapplek

’n Bespreking by Spandau Manor sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Spandau Manor
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Parkstraat 39, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Spandau Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R700
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
was R700
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 39, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAomRonyadyvNJZRSkLjvfEk7jhJ3i3z3PrStCq5gCjQvABqdsqo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R700, nou Vanaf R560  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 39 Park Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -32.24820515018 24.52873012503
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!