Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spans of Sea

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Lynne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 50

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Spans of Sea
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Charl C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl C
Gesin met tieners

Baie lekker.

Baie lekker plek om te bly, stil, veilig en baie mooi uitsig naby aan alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spans of Sea se terugvoer

Beste Charl,
Spans of Sea is bly dat julle jou vakansie en die uitsig geniet het. Ons wag om julle te sien.
Warm groete,
Lynne

Spans of Sea
Adéle G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort groter yskas. Fan werk net op lae snelheid.

Baie sentraal gelee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spans of Sea se terugvoer

Beste Adéle,
Spans of Sea waardeer jou terugvoering. Ons sien uit om jou weer te verwelkom.
Warm groete,
Lynne

Spans of Sea
Jan H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Rustige en skoon eenheid, goed versorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasja M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasja M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit is 'n baie lekker strand en loopafstand van alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spans of Sea se terugvoer

Beste Natasja,
Spans of Sea is bly dat julle jou vakansie geniet het. Ons sien uit om julle weer te welkom.
Warm groete,
Lynne,
Spans of Sea

Spans of Sea
Mariska P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Mariska P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Bad was verstop, yskas se vriesgedeelte het nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spans of Sea se terugvoer

Dear Mariska,
Thank you for taking the time to do a review on Spans of Sea. Please, in future, alert us during your stay, (8 days long) so that your concerns can be addressed immediate and action can be taken. Spans of Sea addresses all guest's concerns proactively. We look forward to welcoming you again.
Kind regards,
Lynne

Spans of Sea
Heinrich D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort familiewegbreek see toe.

Die eenheid is baie netjies en sentraal geleë. Die uitsig vanuit die woonstel is regtig baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spans of Sea se terugvoer

Beste Heinrich,
Spans of Sea is bly dat julle jou wegbreek geniet het.
Ons sien uit om julle te verwelkom.
Lynne
Spans of Sea

Spans of Sea
Pikkie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pikkie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet environment, during non-public holidays, close to beach, eateries, shops.

This is an arrive and park location, ( public holidays are busy , otherwise lovely sunrise, early morning walks are the best , later a swim in the pool is nice. The water park play area is a must for visitors with kids,. Sleep with the sound of waves breaking on the beach , just relaxing outing , only 7hrs away from Witbank, but avoid the peak hours and long weekend traffic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spans of Sea se terugvoer

Dear Pikkie,
Spans of Sea is glad that you and the family enjoyed your stay with us. We look forward to welcoming you again.
Regards,
Lynne

Spans of Sea
Marialeze B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marialeze B
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker loopafstand van die strand af.

Loopafstand van alles af, nie nodig om eers te ry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spans of Sea se terugvoer

Beste Marialeze,
Spans of Sea is baie bly dat julle jou vakansie met ons geniet het. Ons sien uit om julle weer te welkom.
Groete,
Lynne

Spans of Sea
Raquel A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raquel A
Gesin met tieners

Amazing views, comfortable, cosy, spacious.

Will definitely book again, right on the beach. My family loved staying there. It's a cosy place just to relax and take in the view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spans of Sea se terugvoer

Dear Raquel,
Spans of Sea is delighted to hear that you enjoyed your stay with us. We look forward to your next visit.
Lynne

Spans of Sea
Shaun N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun N
Gesin met klein kinders

Gerieflike, veilige en vriendelike diens.

Ligging is perfek - die woonstelle is letterlik 'n paar meter van die strand af. Winkels is stapafstand. Sal definitief die verblyf aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spans of Sea se terugvoer

Beste Shaun,
Ons is baie bly dat julle die verblyf by Spans of Sea geniet het. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Groete,
Lynne

Spans of Sea
Brendan F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie rustig en netjies, sou beter gewees het as die kamer lugversorging gehad het maar met die venster oop is dit baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spans of Sea se terugvoer

Beste Brendan, Spans of Sea is bly dat jy jou tyd met ons geniet het. Ons sien uit om jou weer te sien.
Groete,
Lynne

Spans of Sea
Peta C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peta C
Enkelreisiger

Had a wonderful few days.

Love the fact that the beach is like a 2 min walk from flat. People were friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spans of Sea se terugvoer

Dear Peta,
Spans of Sea looks forward to welcoming you to the sea again.
Lynne

Spans of Sea
Mandy Breedt B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy Breedt B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker wegbreek ongeag die weersomstandighede.

Ons het 'n Do-So. oorgeslaap. Beplanning was om net slaapplek te hê en verder deur die dag buite te spandeer. Absoluut gewerk. Jy stap by die hek uit 40 m na die strand. Verblyf is op die 4e vloer, woonstel kyk uit op die see. Baie gerieflik as jy net 2 persone is sonder kinders. Ekstra lengte Koninggrootte-bed was lekker om op te slaap. Die yskassie was voldoende, vrieshokkie bietjie klein. Sien meeste mense kla oor geen stort maar vir ons was die bad lekker omdat ons gewoond is aan bad. As jy weet daar is 'n bad voor jy bespreek, hoekom na die tyd 'n stort voorstel. Spur, Valentino's en Thirsty Whale eetplekke is nie eers 100m se stap vanaf jou slaapplek. Jy kan selfs na die Funland Entertainment gebou stap oorkant die Checkers sentrum wat 400 m is en jou besig hou met Tenpinbowling, stampkarre, ander speletjies, 'n kroeg en 'n restaurant met die lekkerste pizza' s. Ushaka Seaworld is 50km vanaf Toti. Heerlike plek gewees en vriendelike agente. Dinelle het ons vriendelik ontvang en weer gegroet nadat sy ons breekwaredeposito en sleuteldeposito teruggegee het voor ons vertrek het.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spans of Sea se terugvoer

Beste Mandy
Spans of Sea is baie bly dat julle jou tyd met ons geniet het. Ons sien uit om julle weer te sien.
Groete
Lynne

Spans of Sea
Anton P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, lekker, veilig.

Baie netjies en veilige verblyf. Dinielle was vriendelik met aankoms en ons dadelik tuis laat voel. 'n Stort sal 'n groot aanwins wees en van die breekgoed was nie baie mooi skoon met aankom nie maar ons het ons verblyf verskriklik geniet en was baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spans of Sea se terugvoer

Beste Anton,
Spans of Sea is bly dat julle jou verblyf geniet het.
Ons waardeer jou terugvoering.
Baie dankie.
Lynne

Spans of Sea
Henmar E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Henmar E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë, mooi see-uitsig.

Was lekker. ’n Stort in die eenheid sal regtig 'n groot aanwins wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spans of Sea se terugvoer


Spans of Sea is bly dat julle jou vakansie geniet het. Ons waardeur ook jou voorstelle.

Spans of Sea
James V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier. Vir ons persoonlik sal 'n stort 'n groot voordeel gewees het.

Baie goeie diens gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spans of Sea se terugvoer

Beste James,
Spans of Sea is bly julle het jou kuier geniet. Ons sien uit om julle weer te sien.
Groete,
Spans of Sea

Spans of Sea
Rehana H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rehana H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Lynn's place has the most amazing view. The apartment itself is clean with everything that is needed on hand, all you need to carry is your food and extra bedding for longer stays if needed. Galleria Mall is a stone's throw away and there are shops within walking distance. Just behind the apartment block is an amazing artist, Moses, that paints the most beautiful pictures, some of which we've bought as reminders of our vacation. The area was safe and there were lots of families on holiday. We will definitely visit again and stay longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spans of Sea se terugvoer

Dear Rehana,
Thank you for the complimentary review.
We are delighted that you enjoyed your stay with Spans of Sea and look forward to welcoming you again.
Warm regards,
Lynne
Spans of Sea

Spans of Sea
Alta F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en waarde vir geld.

Jy is reg op die strand. Loopafstand na eetplekke en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spans of Sea se terugvoer

Beste Alta,
Dankie vir die positiwe resensie. Ons sien uit om julle weer te sien.
Lynne
Spans of Sea

Spans of Sea
Jamie W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing

Dit was amazing, baie netjies en die mooiste uitsig. Alles wat jy nodig het en meer. Sal beslis gou weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spans of Sea se terugvoer

Beste JW,
Spans of Sea is baie bly om te hoor dat julle jou vakansie geniet het.
Ons sien uit om julle weer te welkom.
Groete,
Spans of Sea.

Spans of Sea
Attie D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Attie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein, maar baie netjiese woonstel.

Heerlike skoon en netjiese plek. Dinielle is baie behulpsaam en vriendelik. Groot aanwins vir die plek. Nog 'n klerekas - selfs net met een deur en 'n behoorlike stort, al is dit oor die bad, sal 'n sterk pluspunt wees en kan gerus deur die eienaar oorweeg word. Heerlik gebly. Uitsig wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spans of Sea se terugvoer

Spans of Sea is bly dat julle jou vakansie geniet het. Ons waardeur ook jou voorstelle.

Spans of Sea
Johan O - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly and down to earth people and we will def book again

It was a good and warming welcome and Dinelle and Lynne is very hapy to be around people. I do recomend Spans of sea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spans of Sea se terugvoer

Dear Johan,
Spans of Sea is delighted to hear that you had a great stay with us. Thank you for your comments and recommendation. We look forward to seeing you in the near future.
Warm regards,
Lynne
Spans of Sea

Spans of Sea
Vanaf R1 200
R1 200 R780
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R780
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R780
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 87, 410 Montrose, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a89f6d1bb606a9ad26c15345d2a18721358e773bda1ef0870210c4cbcd5fb55bf9f4ecfc95cd5118242f44243cf51aa9424?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R780 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 87 Beach Road 410 Montrose 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.051550257336 30.888742949143
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem