+16
Selfsorg in C-Place

Sparkling and Serene Family Home

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 Solen Street, C-Place, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sparkling and Serene Family Home bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gesinshuis in Jeffreysbaai. Die huis is sentraal geleë en dit is stapafstand vanaf die strand en winkels.

Die huis is ideaal vir langer gesinsvakansies by die see. Dit is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, een met 'n bad en 'n stort en die ander het net 'n stort.

Die huis het 'n kombuis en binne- en buitesitareas. Die kombuis is vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus, daar is ook 'n toonbank en 'n etenstafel met stoele.

Die huis het gratis WiFi en veilige parkeerplek.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 8 Solen Street, C-Place, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sparkling and Serene Family Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

8 Solen Street, C-Place, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49cb314d2c1be40f73201d5c12f83836fa1cb47dfb9411a174616b56d114eab1672cbb0adb78d7f6685a8ea957287168a044?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 8 Solen Street C-Place 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050583001896 24.917123550926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang