Sparkling Star Bed and Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 15 % af

Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 9 Mei 2019 tot 30 Mei 2019.

Beskrywing

Sparkling Star is 'n gastehuis in Glenwood, Durban. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die universiteit en ander geriewe.

Verblyf is beskikbaar in 5 slaapkamers wat uniek en smaakvol versier is. Elke kamer het 1 of 2 enkelbeddens, of 'n koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met wasbak, toilet en 'n stort en/of bad. Die geriewe in hierdie kamers sluit lugversorging, 'n waaier, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n TV met sekere DStv-kanale in.

'n Volledige Engelse of Kontinentale ontbyt word soggens in die eetkamer voorgesit en heerlike aandetes is beskikbaar teen ekstra koste. Die gastehuis het ook 'n gemeenskaplike swembad en daar is veilige parkeerplek beskikbaar.

Sparkling Star is lekker naby restaurante, winkels en die hawe, en dit is net sowat 7 kilometer van Durban se strand, die IKS en ander besienswaardighede af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sparkling Star Bed And Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 R935 per nag (vir 2 mense)

Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 9 Mei 2019 tot 30 Mei 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za