Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R200.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 23 Jun 2023 tot 22 Jul 2023 en 29 Mar 2024 to 27 Apr 2024.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 23 Jun 2023 tot 22 Jul 2023 en 29 Mar 2024 to 27 Apr 2024.
Prys sluit in
- Sparrow 615 Huis
- Selfsorg
- Kothuis 1
- Selfsorg
- Kothuis 2
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook binne die eenhede is verbode.
Die lugversorging werk op 'n voorafbetaalde stelsel. Indien die voorsiene eenhede tydens die gas se verblyf uitgeput raak, moet bykomende eenhede op die gas se eie koste aangekoop word.
Skakel asseblief die lugversorging af as u die eenheid verlaat.
Kinders jonger as 12 jaar mag nie die pooltafel gebruik nie.
Veiligheid tydens die gebruik van die swembad is uitsluitlik die gas se verantwoordelikheid. Onder geen omstandighede sal die eienaars verantwoordelik gehou word vir enige ongelukke of skade nie.
Rapporteer asseblief enige skade of breekskade aan die eienaars.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
615 Sparrow Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang