LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sparrow Hawk Lodge | LekkeSlaap
+28

Sparrow Hawk Lodge

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Sparrow Hawk Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Christine F - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine F
Saam met vriende

Asemrowend!

Ek is heeltemal uit die veld geslaan deur Laurence se gasvryheid, hy het seker gemaak dat ek en my vriende goed na omgesien is. Het uit sy pad gegaan om seker te maak ons is na gekyk, selfs ons chauffeur is goed na gekyk. Pragtige lodge met so baie om in te neem.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Amazing!

I'm in utter awe of Laurence's hospitality, he made sure myself and my friends were well looked after. Went over and beyond to ensure we were looked after, even our driver was well looked after. Beautiful lodge with so much to take in.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Stefan B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B
Saam met vriende

Baie lekker en netjies.

Baie skoon, netjies en uitgelê.

Gerhard S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Gesin met tieners

Lekker stil, privaat plek, het regtig die swembad en geriewe geniet.

Daar kort groot vrieskas naby kroeg om vleis in te sit, die yskas in die kombuis is te klein vir 16 mense. 1 of 2 privaat toilets sal ook paslik wees.

Anthony B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B
Saam met vriende

Uitstekende plek!

Ons was almal so ingenome met hierdie lokaal! Die kamers was fantasties en skoon, en die onthaallokaal was wonderlik!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Superb place!

We were all so pleased with this venue! The rooms were fantastic and clean, and the entertainment venue was great!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Johan S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan S

Ideaal vir 'n groep of familie-byeenkoms.

Die plek skep 'n lekker gesellige atmosfeer en is ideaal vir 'n groep mense of familie wat wil saamkuier. Die kamers is netjies en gesellig and die gemeenskaplike fasiliteite soos die kombuis, kroeg en ontspanningsarea is goed uitgelê. Die kamers is bietjie koud in die winter, maar die elektriese komberse help baie. Warm water is heeltyd beskikbaar vir bad en stort teen voldoende druk en volume. Die eienaar/bestuurder is altyd vriendelik en laat mense baie gemaklik en tuis voel.

Magdaleen D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike plek met vriendelike mense en goed toegeruste kombuis vir onthaal.

Ons het heerlike gekuier en in elke behoefte van ons as groep is voorsiening gemaak deur die eienaar. Ek sal vir seker die plek aanbeveel vir klein familie/vriendegroepe.

Chanelle K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle K
Saam met vriende

Mooi area, gemaklike en skoon verblyf met baie vriendelike diens.

Dié is die perfekte plek vir groot groep vriende of familie. Lekker, netjiese, skoon en ruim kamers. Groot kuierarea en goed toegeruste kombuis. Area is baie mooi met lekker swembad. Die diens is fantasties en so vriendelik. Persoonlike diens van Hennie en sy vrou. Ons gaan definitief weer!

Antonette D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette D
Saam met vriende

Heerlike, rustige atmosfeer.

Ons het ons naweek baie geniet. Baie oulike plek vir groep bespreking. Vriendelikste gasheer en gasvrou. Ons gaan definitief weer gaan!

Carna B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carna B

Ongelooflik gasvry en baie lekker plek vir familie samekoms.

Hennie is ongelooflik gasvry en ons het baie lekker gekuier. Dis ‘n baie lekker plek vir groot familie en vriende kring om bymekaar te kom. Ons sal vir seker weer van Sparrow Hawk Lodge gebruik maak.

Elize H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize H
Saam met vriende

Gerieflik, puik.

Onverbeterlik, mooi uitsig.

Kgomotso M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kgomotso M
Gesin met klein kinders

I had a very pleasant stay and a very warm welcome from owners. I felt at home.

The place to be for that quiet moment and quality family time!

Jeanine G - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanine G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Sparrow Hawk Lodge is baie rustig dit is 'n lekker plek om weg te kom van die besige stadslewe.

Emma H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma H

Alles en meer.

Wat 'n wonderlik wegbreek. Heeltemal te kort vir 'n naweek! Duisend dankies Hennie en Ronel vir julle gasvryheid die naweek, ons kon vir niks beter vra nie. Alles onder een dak! Ons het die naweek 'n familie-wegbreek by Sparrow Hawk Lodge gehad. Ons was 11 volwassenes en 4 klein kindertjies. Die lodge het aan al ons behoeftes voorsien en meer. Almal kon hulle eie privaat kamer en badkamer hê. Die kinders kon speel en fietsry sonder dat ons van hulle weet of dat daar gevaar is. Lekker braai/kaggel, tafeltennis, veerpyltjies en grootskerm-TV vir almal se genot. Dis pragtig en privaat en wonderlik so in die natuur. Weereens dankie, ons sal weer van julle gebruik maak en vir almal aanbeveel.

Sparrow Hawk Lodge's terugvoer

Baie dankie Emma!
Jou positiewe terugvoering word vreeslik baie waardeer, want dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste tuis voel en hulle self geniet! Jou groepie mense sal enige tyd met ope arm's verwelkom word indien ons weer die voorreg sal kry om julle te huisves, en julle vrolikheid en wonderlike menslikheid sal onthou word!

Sparrow Hawk Lodge
Adele D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D
Enkelreisiger

Fantasties.

Kliëntediens uitstekend. Word met ope arms ontvang, en was baie gemaklik. Sal definitief weer kom!

Hester K - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester K
Saam met vriende

Absolutely fantastic!

Beautiful place and friendly owners. Although the dirt road is in a bad condition, the view and accommodation makes up for that. We had a lovely peaceful evening!

Gideon F - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon F

Dit was heerlik verby, vriendelik.

Die atmosfeer van die lodge is baie rustig. Lekker wegbreekplek vir stilte. Hennie en sy vrou mees gasvry. Gehelp om te help met onbeplande braai. Dit was regtig heerlik om daar te kon gebly het. Sal dit aanbeveel vir almal wat net daai rustigheid soek om net weg te breek van die stad se lawaai en gejaag.

Edith M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edith M
Saam met vriende

Friendly people, great experience.

Awesome weekend we had, will not mind visiting again. Big ups to sparrow management.

Chantelle D - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly people and most welcoming.

See rating.

Stephan V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan V
Enkelreisiger

Baie mooi en funksionele akkommodasie - uiters geskik vir groepbespreking.

Baie goeie uitleg van akkommodasie en uiters vriendelike diens van Hennie. Baie geskik vir oornagfasiliteite of groepbespreking soos familiesaamtrek. As stadsinwoner is die werfhaan se gekraai nogal iets om aan gewoond te raak so vroeg in die môre!

Sparrow Hawk Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Stephan. As jy weer kom kuier is daardie haan wat so geraas het dalk al vet genoeg vir 'n lekker potjie!
Ek hoop om jou gou weer te kan verwelkom.

Sparrow Hawk Lodge
Adriaan B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat mens nodig het en dit voel asof mens diep in die bos is.

Lekker verblyf wat nog lekkerder sal wees om as 'n groep te gaan. Dit is baie goeie pryse en baie mooi skoon verblyf en geriewe. Die laaste stukkie grondpad kan mens nie met enige voertuig aandurf nie. Ons gaan beslis weer.

Sparrow Hawk Lodge's terugvoer

Ons sien uit om julle gou weer te sien, Adriaan! Ek sal daardie stukkie pad ook bietjie minder 4x4 probeer maak.

Sparrow Hawk Lodge
Vanaf R1 440
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 440
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 440
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuilkloofpad, langs die R512, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHdougKZg4lgzV71LaajCAuhgjmE6AmXqLqkIdLAbq87X0Hv1dD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 Skuilkloof Road, Off R512 Hartbeespoort 0216 Noordwes 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.786772615907 27.85330297155
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!