Spectacular Views Moi Signature Luxury Home
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 534, Zebula Golf Estate & Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R9 460 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Spectacular Views Moi Signature Luxury Home is 'n selfsorghuis op die Zebula Golf Estate and Spa.
Die huis bied slaapplek aan 16 gaste en beskik oor 5 en suite-slaapkamers en 'n speelkamer met 3 slaapbanke. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n ekstra lang koninggrootte-bed en die ander 3 kamers het elk 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier en die en suite-badkamers het 'n bad, sowel as 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolf en potte en panne toegerus is. Die sentrale eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitarea het gemaklike kuduleerbanke en 'n TV met kringklank en DStv-kanale. Die sitarea het ook 'n kaggel.
Daar is 'n heerlike kuierarea bo die veranda met 'n ingeboude braai, gasstoof, etenstafel met sitplek vir 8 en 'n sitkamerstel met sitplek vir 7. Hiér kan gaste die mooi uitsig oor die 15de skoonveld en op die Waterberge geniet. Daar is ook 'n swembad, pooltafel en 'n boma-vuurput.
Gaste het toegang toegang tot restaurante, kinderspeelareas, bewareas en al die ander aktiwiteite wat die landgoed bied. Gaste wat graag die hotel, spa en gholfgeriewe wil gebruik moet 'n bespreking maak en dit sal teen 'n addisionele koste wees. Daar is beperkte winkels in die area en gaste word aangeraai om inkopies in Bela-Bela te doen.
Slaapplek
’n Bespreking by Spectacular Views Moi Signature Luxury Home sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Hanchen Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 25
Jare op LekkeSlaap 7
Ligging
- Plaas 534, Zebula Golf Estate & Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 534, Zebula Golf Estate & Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom