LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Spekboom Cottage | LekkeSlaap
+18

Spekboom Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lucasstraat, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

Spekboom Cottage is 'n selfsorgkothuis vir 4 gaste in Newton Park in Gqeberha (Port Elizabeth).

Die knus kothuis het 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer is vir privaatheid in die leefarea afgesper en het 'n stapelbed vir 2 kinders, of vir 'n volwassene en 'n kind. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die oopplan-kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en etes kan aan die etenstafel geniet word.

Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, Netflix en WiFi, en dit lei na die stoep met 'n uitsig oor die tuin.

Gaste kan in die swembad afkoel en daar is onderdakparkeerplek vir 2 voertuie beskikbaar, en rook word ongelukkig nie in die eenheid toegelaat nie.

Spekboom Cottage is 9 km van die strand af, waar gaste kan swem, visvang, seilplankry en duik. Gaste kan ook bergfietsry of die verskillende besienswaardighede in Gqeberha (Port Elizabeth) besoek, soos die Seaview Predator Park, Boardwalk Casino en -winkelsentrum, die Bayworld Museum en Splash Waterworld.

Slaapplek

’n Bespreking by Spekboom Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Spekboom Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Lucasstraat, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Gaste dink Spekboom Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lucasstraat, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA944c671519c9550ecf3c35106ef0bd9f08b69c1d3ed62bf6ff745ca4f04dcd92e9cf855c35e8edbae22d83acffe57bc30524?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag(plek vir 4) 2 5 1 5 Lucas Street Newton Park 6045 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.953613378156 25.568684165427
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!