Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spindrift Guest House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 10, Umdloti-strand, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Spindrift Guest House skuil in 'n afgeleë, subtropiese tuin wat met 'n inheemse woud en volop voëlspesies omring word. Dié lieflike gastehuis is in Umdloti, net 200 m van die strand af geleë.

Verblyf word in 2 huislike selfsorgwoonstelle aangebied. Kingfisher beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer op die onderste verdieping. Op die boonste verdieping is daar 'n oopplan-kombuis wat ten volle toegerus is en 'n sitkamer wat na 'n stoep met 'n see-uitsig lei. Daar is 'n ingeboude braai op die stoep.

Lourie is 'n eenslaapkamerwoonstel wat na 'n tuin lei. Die woonstel beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort, en 'n kombuis wat ten volle toegerus is en 'n sitkamer met 'n dubbelslaapbank.

Elke woonstel word daagliks, behalwe Sondae en sekere vakansiedae, skoongemaak. Elke woonstel het toegang tot braaigeriewe en beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek. Daar is 'n buitestort waar gaste ná 'n dag op die strand die sand kan afspoel.

Daar is 'n nabygeleë winkelsentrum met 'n aantal lekker winkels.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Lyle K
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet, relaxing well equipped, clean & safe accommodation ideal for a peaceful stay. We have stayed at the accommodation a few times no...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Jacque F
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and quiet. Nice and quiet location which is what we prefer. Close enough to shops etc.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Melody Nechama A
5.0
Lovely, serene cottage in a tranquil environment. The beautiful little cottage was clean, neat and well-equipped with everything you co...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Chanté P
Gesin met klein kinders
5.0
The best East Coast experience. This was honestly the safest, cleanest and cosiest place away from home. We felt safe with our 14-month...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Detlev H
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, safe - everything that you may need! 200 meters to the see and shops.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Judith Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 5de Laan 10, Umdloti-strand, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Spindrift Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 10, Umdloti-strand, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGUuzuRUxLGoTTvEHh4RZY3CKNlR4pmBJtFhuEml3E0eOE2i000?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 10 5th Avenue Umdloti Beach 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -29.680446687869 31.110811279762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang