Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spinoza Self-Catering Accommodation

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Spinoza Self-Catering Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Bart V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bart V
Enkelreisiger

Fantastiese plek! Skoon en netjies. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Baie lekker gebly. Baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan P
Enkelreisiger

Geen kommentaar, verblyf was uitstekend.

Geen kommentaar, verblyf was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aletta N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Aletta N
Gesin met tieners

Die eenheid het nie gebied wat beloof is nie.

Die advertensie op die webtuiste het nie die werklikheid weergegee nie. Daar was geen stoele by die tafel nie, geen seep in die storte nie, geen WiFi beskikbaar nie. Een kamer was leeg, sonder bed, slegs 'n matras. Ons moes lank by hek wag voordat ons toegang kon kry. Dit was moeilik om telefonies kontak te maak nadat ons die oggend Namibië binnegekom het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spinoza Self-Catering Accommodation se terugvoer

Beste Alta,
Kretiek in welke vorm goed of sleg word in dieselfde gees aanvaar.
U terugvoer van u verblyf in my Self Sorg Eenheid is na my mening die volgende:
Die stoele waarna u verwys was deur die vorige gaste eenvoudig net na een van die ander vertrekke geskuif. Julle het dit net moontlik net nie raak gesien nie.
Die eenheid is 'n Self Sorg Eenheid. Ons verskaf nie seep in die storte nie, die gas verskaf gewoonlik hul eie, wel by die wasbakke verskaf ons hande seep. Indien gaste aanvra vir seep in die storte, verskaf ons dit met graagte sonder enige addisionele kostes vir die gas.
Wi-Fi was beskikbaar. U moes net gevra het vir die Wagwoord.
Ek was op daardie stadium besig om die middelste kamer met die enkel beddens se décor oor te doen. Aangesien julle 4 x Volwassenes & 1 Kind was het ek die 2 x Dubbel Kamers & Sleeper Coach vir julle uitgeboek.
Ons Terme & Voorwaardes uitdruklik stipuleer dat ons laatste inkloktyd is 19:00. U & u groep het eers 19:35 by die Self Sorg Eenheid opgedaag. My personeel het vir u vanaf 14:00 gewag tot 19:00. Ek moes addisionele kostes aangaan & reëlings tref met 'n derde party om u na-ure toegang tot die eiendom te verskaf.
Ek het tevergeefs telkemale probeer om met u telefonies in verbinding te tree om u beplande aankoms tyd ensovoorts te bespreek en te bevestig om reëlings te tref. Ek kon u net eenvoudig nie in die hande kry nie.
Dankie vir die geleentheid om terug te kon antwoord.
Groete,
Spinoza Self Catering Accommodation.

Spinoza Self-Catering Accommodation
Gabriel V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen geraas, skoon en netjies.

Wat 'n lekker plek vir oornag of 'n week. Vriendelik ontvang. Als is skoon en netjies en weg van die stad se geraas. Baie veilig. Sal enige tyd weer oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spinozastraat 5, Academia, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVEsA8hFQWYdneZJZxUZwyDHDZD6YI38RfLgTaYlbcDOd9AQvaO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 5 Spinoza Street Academia 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.607450320811 17.070917521426