Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spionkop Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 30 Sep 2024.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Acacia Cottage
Selfsorg
Aloe Cottage
Selfsorg
Double Lodge Rooms
B&B
2-Enkelbedkamers by die lodge
B&B
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2: Gratis
Kinders tussen 3 en 11 jaar betaal 50% van die volwasse glyskaaltarief.

- Kaarthouer se ID/paspoort moet getoon word ten tyde van inklok.
- Die kredietkaart wat gebruik word vir die aanlynbetaling moet getoon word ten tyde van inklok.
- Ons behou die reg voor om nie bankkoste terug te betaal met kansellasie vir kredietkaartbesprekings nie, aangesien die bank nie aanvanklike aftrekkingskostes krediteer nie.
- Besprekings word bevestig met ontvangs van deposito.
- Neem asseblief kennis van ons inkloktyd en kontak ons wanneer jy laat raak.
- Rook is streng verbode in die kamers.
- Kinders moet te alle tye rondom die swembad en damme onder toesig wees.
- Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Let asb. dat daar wel rolstoeltoegang is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 505
R2 505 R2 004
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 505
R2 505 R2 004
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 505
R2 505 R2 004
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed3d8e337d5e022f79eb2602db0fbd99587d020316e06be689e85973fcc1c41158560edae806f99b8d4d621f65ce98a22186?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 505 nouVanaf R2 004 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 R600 Ladysmith 3370 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.705378224507 29.53057774107
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem