LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Spirit of the Ocean | LekkeSlaap
+43

Spirit of the Ocean

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Southern Right Circle 5, Ballots Heights Natuureservaat, Carmel/Ballots, Victoriabaai-pad, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Spirit of the Ocean is 'n lieflike huis wat bo-op 'n krans met pragtige see-uitsigte en in 'n luukse natuurreservaat in Victoriabaai geleë is. Die huis het groot vensters, dekke aan albei kante en is omring deur fynbos. Gaste kan kyk hoe voëls teen die krans nesmaak, asook walviskyk vanuit die oopplan-leefarea.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n ruim oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea met houtvloere. Daar is 1 slaapkamer op die boonste verdieping en 2 slaapkamers op die onderste verdieping. Die beddens het katoenlakens en -duvets. Die onderste 2 slaapkamers het en suite-badkamers met loodglasvensters en storte. Badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser.

Die sitarea beskik oor 'n kaggel en 'n TV met DVD-speler. ’n DStv-skottel is beskikbaar, maar gaste moet asb. hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Vinnige, gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Die huis het ook 'n lieflike beskutte swembad op die dek, asook stoepmeubels waar gaste kan sit en die pragtige, rustige omgewing bewonder.

Slaapplek

’n Bespreking by Spirit of the Ocean sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Spirit of the Ocean
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Southern Right Circle 5, Ballots Heights Natuureservaat, Carmel/Ballots, Victoriabaai-pad, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Spirit of the Ocean het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Southern Right Circle 5, Ballots Heights Natuureservaat, Carmel/Ballots, Victoriabaai-pad, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmZThkY2EzLTYyZWUtNDkyZS1hMzllLTczOGI0MjQ4ZWNhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 5 Southern Right Circle Ballots Heights Nature Reserve, Carmel/Ballots, Victoria Bay Road 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.01828445491 22.535919008598
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!