Spirit Skies in Rooiels

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Beddens, duvet-binnelaar en kussings word voorsien. Gaste kan hul eie beddegoed en badhanddoeke bring of dit huur teen 'n ekstra fooi van R95 per persoon per week/naweek of per ruil.
'n Maksimum van 2 troeteldiere word toegelaat teen R75 per troeteldier per week/naweek.
'n Volledig terugbetaalbare voorraad-, breekskade- en skoonmaakfooi van R1500 is ook vooraf betaalbaar, nie met aankoms nie.
Vir besprekings meer as 30 dae voor die verblyfdatum is 'n besprekingsdeposito van 30% van die verblyfbedrag vooraf betaalbaar. Die balans van die verblyfbedrag, voorraaddeposito, die skoonmaakfooi en enige ander ekstras is 2 weke voor die aankomsdatum betaalbaar.
Vir besprekings minder as 30 dae voor die verblyfdatum is die volle verblyfbedrag, voorraaddeposito en die skoonmaakfooi vooraf betaalbaar.
Aankomsstye op Saterdae en Sondae is van 11:00 tot 17:00.
Vertrektye op Sondae is teen 15:00.
Die balans van betalings moet ten minste 2 weke voor aankoms gedoen word, nie met aankoms nie. Ons kan nie betalings met aankoms hanteer nie.
Besprekings oor Kersfees/Nuwejaar is tussen 10 tot 14 nagte minimum of langer en 5 nagte minimum gedurende die jaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 6 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 970
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 970
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 970
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 288 Porter Drive, Rooi Els, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcebaa738b88e19676e07374e4314f1fcfa61d027ddc07b3363101df14cadae17bef9f94c134a4b22455df8a4d9bf85fb1f52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 970 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 288 Porter Drive Rooi Els 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.3059635 18.8183812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang