Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spitskop Plaashuis

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Spitskop Plaashuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jacques V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Saam met vriende

Pragtige plaashuis, ruim en veilig, met gasvrye plaaswerker.

Ons verblyf in die plaashuis buite 'n pragtige klein dorpie was absoluut fantasties! Die ruim verblyf, goed-toegeruste kombuis, en goeie sekuriteit het vir 'n onvergeetlike ervaring gesorg. Die attente plaaswerker het 'n persoonlike tint aan ons besoek gegee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spitskop Plaashuis se terugvoer

Goeie more, dankie vir die terugvoer. Ons is bly jy het jou verblyf geniet.

Spitskop Plaashuis
Daniel N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel N

Huis wat ons verwagtinge oortref het.

Die hele huis en area is net lieflik. Kan dit definitief aanbeveel vir familie of vriende-naweke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spitskop Plaashuis se terugvoer

Goeie dag
Ek is baie bly om te hoor julle het dit geniet by Spitskop plaashuis. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete

Spitskop Plaashuis
Elané V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elané V

Fantastiese plek!

Ons het as gesin vir die naweek Spitskop Plaashuis toe gegaan en het na slegs 'n uur daar reeds besluit dat ons vir seker weer sal gaan! Die huis is baie modern gemeubileer en het alles wat jy nodig het met meer as genoeg spasie vir tien mense om gemaklik daar te bly. Die plaas-omgewing sorg vir 'n rustige wegbreek met 'n pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spitskop Plaashuis se terugvoer

Goeie dag

Ek is baie bly om te hoor julle het dit geniet by Spitskop plaashuis.

Hoop om julle gou weer te sien.

Groete

Spitskop Plaashuis
Olaf H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Olaf H
Gesin met tieners

Outstanding location with a great view.

The accommodation is outstanding. We were with a group of 10 people and every room was more than excellent. The house is well maintained and well equipped. The view is amazing and we would certainly recommend this house to others.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende ligging met 'n pragtige uitsig.

Die akkommodasie is uitstaande. Ons was met 'n groep van 10 mense en elke kamer was meer as uitstekend. Die huis is goed onderhou en goed toegerus. Die uitsig is wonderlik en ons sal hierdie huis beslis aan ander aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spitskop Plaashuis se terugvoer

Thank You For the feedback, Hope to see you guys soon again :-)

Kind Regards,
Wilmari

Spitskop Plaashuis
Gerhard V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Very good facilities, service and views. Perfect for big families or groups.

We were very pleased with the facilities and service at Spitskop Plaashuis. This house has 3 lounge areas, large rooms outside braai facilities and 3 fireplaces. The farm manager and other staff were very helpful. Ideal for large families or groups that want to use this as a base to explore the surroundings or as a relaxing weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spitskop Plaashuis se terugvoer

Thank You For the feedback, Hope to see you guys soon again :-)

Kind Regards,
Wilmari

Spitskop Plaashuis
Annemie M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie M
Saam met vriende

Sal vir seker weer by Spitskop Plaashuis bespreek as ons in die area is!

Ons het 'n baie lekker naweek hier gehad. Die huis is baie goed ingerig en baie mooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spitskop Plaashuis se terugvoer

Thank You For the feedback, Hope to see you guys soon again :-)

Kind Regards
Wilmari

Spitskop Plaashuis
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterval 58, Lydenburg, 1100, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4YzUyNjk4LTE0NGYtNGY2NS05OWU0LTdlYTQ1YTNmODBlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10) 6 5 1 5 Waterval 58 Lydenburg 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.167324 30.337632