Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Splashy Fen Mtingu Camp

Kampeer/karavaan

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Splashy Fen Mtingu Camp
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Gerhard G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G
Enkelreisiger

Was baie lekker en rustig.

Die verrassing was groot toe ek daar aankom en volledige beddens kry om op te slaap. Die omgewing is ongelooflik mooi en die metode waarop die kamp funksioneer is uitstaande. Geen krag maar wel liggies, baie water en 'n donkie vir warm water. Die buite "oop" stort en toilet is baie prakties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Splashy Fen Mtingu Camp se terugvoer

Baie dankie Gerhardus.

Splashy Fen Mtingu Camp
Vanaf
R1 130
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R1 130
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R1 130
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Splashy Fen Plaas, Bushman's Nek-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f0a4ddaa157b76ef5a7b7714892c3f18d961cbb8a3b168a6c754563369023a10f13c2239aedf26df0e951f8106398e7b558?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 130 per nag, vir 12 mense 1 5 1 5 Splashy Fen Farm Bushman’s Nek Raod 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -29.794416666667 29.342555555556
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem