Splendida

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Splendida is in Summerstrand, 'n luukse buurt teen die kus geleë en is naby Port Elizabeth se hoofbesienswaardighede wat die Broadwalk and Casino-kompleks met talle restaurante en vermaak insluit.

Die verblyf by Splendida bestaan uit 3 elegante gastekamers wat stylvol versier is en 1 basiese selfsorg-eenheid. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en/of dubbelbeddens. Elke kamer en eenheid het ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n privaat ingang.

Ander geriewe op die perseel sluit WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek in.

Doendinge in die area sluit Groot 5 besigtigting, fietsry, wildkyk, swem en tennis in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Splendida gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za