LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Splendida | LekkeSlaap
+28

Splendida

10 resensies
Gastehuis
Divina
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n privaat ingang in. Die sitkamer het 'n groot skuifdeur wat toegang bied tot die privaat patio. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, breekware, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Braaigeriewe met hout is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lirica
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n privaat ingang in. Die kamer het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, breekware, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Die parkeerarea is 15 m van die kamer af.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Magnifica
Vanaf R840
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer van 35 m² het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n privaat ingang, lugversorging en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n skuifdeur wat na 'n privaat patio lei. Die kamer is rolstoelvriendelik. Braaigeriewe met hout is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Slaapsaalbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xSlaapsaalbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fantasia
Vanaf R960
per eenheid
Beskrywing

Hierdie tweeslaapkamereenheid is op die eerste verdieping en het sy eie privaat ingang. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n kombuis met 'n oondjie en tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en ontbythoekie. Die sitarea het gemaklike leerbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid het ook gratis WiFi en parkeerplek agter 'n veilige hek. Daar is 'n stel trappe in die eenheid wat nie gepas is vir kinders nie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galpinstraat 14, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5YjExYzQ5LWNmZjUtNGVhZi1hYzZjLTBlOTYzZTIxZWQ4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 14 Galpin Street Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.999108920872 25.646948542328
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!