Marlothpark Akkommodasie by Spoorsnyertjie | LekkeSlaap
+45
+45

Spoorsnyertjie

  • Vanaf R1 200 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandstraat 3309, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 10

Beskrywing

Spoorsnyertjie is 'n selfsorghuis in Marloth Park, naby die rivier en bied slaapplek aan 6 gaste.

Die huis het lugversorging en beskik oor 3 kamers wat 2 badkamers deel. Die een badkamer het 'n stort en die ander een 'n bad. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander twee het 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Etes kan by die etenstafel geniet word en gaste kan in die sitkamer ontspan wat oor 'n TV met DStv beskik.

Gaste kan in die plonspoel afkoel en van die omheinde braai-areas gebruik maak. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Die huis het 'n alarmstelsel en gewapende reaksie. Die huis word weekliks skoongemaak.

Die huis is 'n kort entjie se stap na die rivier toe waar gaste renosters, buffels, wildehonde en olifante sal kan sien en saans die leeus kan hoor brul. Diere beweeg vrylik rond en gaste kan ook moontlik sebras, koedoes, bokke en dalk leeus gewaar. Gaste met ervaring in spoorsny sal die area geniet. Nagapies besoek ook gereeld die huise.

Slaapplek

’n Bespreking by Spoorsnyertjie sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Spoorsnyertjie
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Elandstraat 3309, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Spoorsnyertjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandstraat 3309, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlOTk4MTYyLWI3N2ItNDI1MC04OGZiLTQ2ZTYwNjcxYzFhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 6 persone) 30 5 1 5 3309 Eland Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.338455418217 31.8098827824
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za