LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Spring Rock Farm Stay | LekkeSlaap
+70

Spring Rock Farm Stay

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Spring Rock Farm Stay
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Sharon S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon S
Gesin met tieners

Recharge in the countryside.

Living in Johannesburg and being able to escape to nature is pure bliss. Spring Rock is private, peaceful and beautiful. Kieran and Craig are great hosts who go the extra mile. The house is very tastefully decorated and has every thing you could possibly need and more. Feel so fortunate to have discovered this little gem. Walks on the farm, beautiful horses, an abundance of butterflies to enjoy.

Anlie D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anlie D
Gesin met tieners

Heerlik!

Ons het baie lekker gekuier. Die huis is pragtig en skoon. Kan nie wag om weer daar te gaan kuier nie!

Carla L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla L
Gesin met klein kinders

Heerlike plekkie met mooi uitsig.

Sien sterre.

Mark P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark P
Gesin met klein kinders

Absolutely beautiful, enjoyable. Friendly and caring owners. Superb. Will definitely visit again.

Reception from owners was very caring and friendly. Any requests that we had, they fulfilled. The place is very beautiful, we really enjoyed the silence and beautiful view. The place has a small courtyard where small children can play and be very safe. A small town, Kaapschehoop, is nearby. A really nice place to visit and eat out.

Freek S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freek S
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Sien sterre.

Annabe J - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annabe J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik rustig en baie goed toegerus.

Ons het die naweek vreeslik geniet. Kieran en Craig gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel. Dit is duidelik sigbaar in al die detail in die kothuis soos blomme, koffie en sjokolade op die tafel. Daar was selfs 'n peuselhappie vir ons honde. Craig het ons ook spesiaal kom rond wys na plekke op die plaas waar ons ons honde kan laat swem en speel.

Betsie M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Betsie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi plaas!

Spring Rock Farm is 'n ongelooflike mooi plaas met ryk biodiversiteit. Die huis is perfek ingerig met als wat mens nodig het. Ons het baie lekker gebly en ons 2 Scotties het hulle eie privaat tuintjie gehad waar hulle kon rondhardloop. Ek beveel dit definitief aan!

Claudia J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia J
Gesin met klein kinders

Peaceful and serene, definitely stay again.

We had a great stay, and the hosts were very accommodating with our children, taking them rock climbing and horse riding.

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Houtboshoek-plaas, Langs die N4, Alkmaar, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA255abe9364d1b72ef5e29d2ef1dc45bf646437f9d6e87b89e2c0641859c852f4f1ef7e76ff6ed5eec0e46fc865e21bd7771c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300  per nag(plek vir 5) 8 5 1 5 Farm Houtboshoek Off the N4 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -25.536275190291 30.692568763841
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!