LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Springbok Lodge Merweville | LekkeSlaap
+17

Springbok Lodge Merweville

4 resensies
Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Springbok Lodge Merweville
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jc V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc V
Enkelreisiger

Ouwêreldse gasvryheid.

Wonderlike gasvryheid. Maryann het my vriendelik ontvang en bederf met 'n heerlike bord boerekos en 'n smaaklike ontbyt. Baie dankie.

Springbok Lodge Merweville's terugvoer

Hallo Jc
Baie dankie vir jou mooi kommentaar oor Springbok Lodge Merweville, in besonder oor Mary-ann.
Ons waardeer dit opreg.
Jy was maklike gas en ons is dankbaar dat jy ons besoek het.
Jy is baie welkom om weer by ons oor te bly.
Groete
Kallie le Roux

Springbok Lodge Merweville
Magda D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is gul ontvang deur Kallie. 'n Onvergeetlike besoek aan Merweville.

Merweville is nou nie juis 'n dorpie waardeur mens sommer sal ry, maar ek voel almal wat 'n bietjie van ons land hou moet die moeite doen. Dit is op die oomblik baie droog maar nie te min baie mooi. Ons is met vriendelikheid ontvang en die gasheer, Kallie, het ons sommer gou-gou laat tuis voel met al die interessante stories oor Merweville. Die eenheid was netjies en skoon. Dankie vir 'n heerlike Karoo-kuier!

Springbok Lodge Merweville's terugvoer

Baie, baie dankie vir wonderlike terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Groete
Kallie

Springbok Lodge Merweville
Michael K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustic maar lekker.

Ons was op 'n roadtrip en moes oornag tussen Sutherland en Oudshoorn. Wat 'n verrassing.

Springbok Lodge Merweville's terugvoer

Hallo Michael
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer oor jou verblyf by Springbok Lodge Merweville.
Elke gas se besoek verskaf werk aan ons plaaslike inwoners. Ons deel graag die "koek van toerisme" met soveel as moontlik mense in ons gemeenskap.

Springbok Lodge Merweville
Rosa K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa K
Saam met vriende

Dit was regtig baie lekker.

Hierdie was regtig waarde vir geld. Ons het 'n baie gasvrye ontvangs gehad deur die bestuurders. Die kamers was baie mooi ingerig en skoon. Geen probleme gehad nie. Ons het 'n heerlike ontbyt gehad die oggend van ons vertrek. Dit is regtig 'n plek om weer te bespreek. Net die koördinate was heeltemal deurmekaar. In die kleine dorpie het ons gesukkel om volgens dit plek te kry maar gelukkig het ons die straatadres gehad.

Springbok Lodge Merweville's terugvoer

Hallo Rosa,
Baie dankie vir julle vriendelike terugvoer. Julle twee was darem ook van ons besondere uitsoek-gaste. Altyd lekker om sulke vriendelike gaste, met liefde te ontvang. Baie welkom op ons pad voorkant toe!
Groete
Kallie le Roux

Springbok Lodge Merweville
Vanaf R630
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R630
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R630
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kerkstraat 170, Merweville, 6940, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAh6MXiu992Z0w9k6R1GzJZ9rH8hHfvRcBCmGvdcvNLp3zgp9f4O?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R630  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 170 Church Street Merweville 6940 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -32.668987034439 21.515279995419
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!