Springbokfontein
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R561, Springbokfontein Plaas, Swartwater, 0622, Limpopo
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Springbokfontein is tussen die dorpe Baltimore, Swartwater en Tolwe geleë en is net 70 km vanaf die Groblersburg Grenspos na Botswana. Springbokfontein bied verblyf aan reisigers, vriende en families wat wil wegbreek, en is ideaal vir bosveldtroues.
Gaste kan kies tussen 'n bosveldtent of een van die lodge-kamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die tente en kamers het elk 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed en privaat badkamers met storte, baddens en toilette. Ontbyt en skoonmaakdienste is beskikbaar op versoek en teen ekstra koste.
Gaste kan in die gemeenskaplike leefarea ontspan of afkoel in die swembad. Daar is ook onderdakbraaigeriewe en 'n boma braai-area.
Springbokfontein is op 2000 hektaar geleë en gaste kan heerlik gaan stap, fietsry of voëlkyk.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Rochelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Langs die R561, Springbokfontein Plaas, Swartwater, 0622, Limpopo
Sien meer verblyf in Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R561, Springbokfontein Plaas, Swartwater, 0622, Limpopo