LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Springfontein Guest House | LekkeSlaap
+19

Springfontein Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeckstraat 32, Springfontein, 9917, Vrystaat
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Springfontein Guest House is deel van die Portfolio Collection waarin dit beskryf word as "uiters gerieflik en luuks".

Elke slaapkamer het sy eie televisie, waaier, muurverwarmer, lugversorging en en suite-geriewe. Die gerieflike beddens is oorgetrek met luukse linne en sagte kussings.

Die mure is spierwit en die veranda is met rankplante versier. Verder is daar 'n stoep en kleurvolle blombeddings in die tuin. Ons sprankelende swembad is ook 'n welkome toevoeging gedurende die Vrystaatse somers. Al die visdamme op die perseel dra by tot die rustige atmosfeer.

Gaste word beslis gepamperlang!

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 19 resensies vir Springfontein Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Van Riebeeckstraat 32, Springfontein, 9917, Vrystaat
  • Gaste dink Springfontein Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeckstraat 32, Springfontein, 9917, Vrystaat
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5YzYzYmI5LTJkZWMtNDIxZC04MWYwLWM1ODcxZDIxOTEyZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 32 van Riebeeck Street Springfontein 9917 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.264358571366 25.697802007198
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!