Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Springfontein Guest House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 56 resensies vir Springfontein Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Kathleen O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kathleen O
Gesin met tieners

Quaint and comfortable.

The host was very responsive and helpful with providing braai wood, etc. The flatlets were very well appointed, and we had a lovely time there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springfontein Guest House se terugvoer

Thank you for your review, Kathleen.
Glad you enjoyed your stay. Hope to see you again in the future.
Pieter and Chrissie

Springfontein Guest House
Ria M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria M
Saam met vriende

Oorslaap op pad terug na Johannesburg vanaf Hartenbos.

Wat 'n verrassing! Die gastehuis is pragtig en baie netjies ingerig. Aandag is gegee aan klein besonderhede, bv. sagte wit handdoeke en kamerjasse. Ek sal die gastehuis beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springfontein Guest House se terugvoer

Ria, baie dankie vir jou aanbeveling. Ons bly julle het dit geniet by ons. Kom gerus weer. Groete, Pieter en Chrissie

Springfontein Guest House
Gerrit G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit G

Definitely aan te beveel.

Ongelooflik netjies, beste linne en handdoeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springfontein Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons fokus is om ons kamers so skoon en gerieflik moontlik te hou. Loer gerus weer in. Groete, Pieter en Chrissie.

Springfontein Guest House
Linda D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Sal definitief weer daar gaan bly. Was puik.

Baie lekker gebly. Het aan al ons behoeftes voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springfontein Guest House se terugvoer

Baie dankie.
Bly vir julle.
Kom gerus weer.

Springfontein Guest House
Rudi B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi B
Gesin met tieners

Gerieflike oorslaap tussen Gauteng en Kaap.

Vriendelik ontvang. Ruim sit / slaapkamer met addisionele vertrek met enkelbed. Al die nodige geriewe is beskikbaar. Netjies en skoon. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springfontein Guest House se terugvoer

Dankie Rudi, vir jou resensie. Hoop ons sien jou weer vorentoe.

Springfontein Guest House
Lael B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lael B
Gesin met tieners

Easy to reach, clean, welcoming.

Very welcoming, spotlessly clean, lovely bed linen, pillows and towels. Lovely garden to sit in.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springfontein Guest House se terugvoer

Thank you for the review.
Glad you enjoyed your stay.
Do call again.

Springfontein Guest House
Wikus H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was ideale oornagplek op reis van die Rand na die Oos-Kaap.

Die informele tuin, vars lakens en handdoeke en baie sterk stort was soos 'n welkome oase na die lang reis deur die dorre Vrystaatse vlaktes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springfontein Guest House se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering.
Bly jy het dit geniet.
Hoop ons sien jou gou weer.
Pieter en Chrissie

Springfontein Guest House
Carolise M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolise M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, warm en welkom.

Pragtige gaste-eenheid met alles wat ons nodig gehad het vir die nag. Pieter het ons vriendelik gegroet en alles vir ons gewys. Ek sal definitief hierdie plekkie aanbeveel vir 'n goeie oornag op die lang pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kippie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kippie B
Enkelreisiger

Vriendelike, gasvrye mense en 'n stil, rustige atmosfeer.

Alles het seepglad verloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny L
Saam met vriende

Our stay was a very pleasant surprise for all of us as we were not expecting such a great stay.

The guest house was a great and pleasant surprise for us all as we did not expect to find such a neat, well-run guest house where it is situated in Springfontein. The owners went out of their way to look after our needs and we ended up having a braai using their facilities which they put at our disposal at no additional cost as we supplied our own meat. The rooms were very clean and neat and very comfortable, so we had a very welcome rest before continuing our journey. 10 stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springfontein Guest House se terugvoer

Hi Jenny.
Thank you for your lovely review.
It was a blessing to us having you as our guests.
We appreciated your comments about the garden and making positive suggestions where we can still improve on our facilities.
You are always welcome here and hope to see you again soon.
Regards
Pieter and Chrissie

Springfontein Guest House
Cathleen H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathleen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Oase in 'n klein plekkie. Baie vriendelik en gasvry ontvang. Skoon en baie netjies. Het heerlik gebly. Ons sal weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springfontein Guest House se terugvoer

Hi Cathleen, thank you for your review. Looking forward to seeing you again. Regards, Pieter and Chrissie

Springfontein Guest House
Ted A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ted A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Homely overnight stop.

Very welcoming family, good food, very accomodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springfontein Guest House se terugvoer

Thank you for your positive review. It was a pleasure to have you as our guests. Hoping to see you again in the future. Kind regards, Pieter and Chrissie.

Springfontein Guest House
Penny H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Springfontein House was pretty, charming and welcoming.

The meals were generous and tasty. The new hosts were warm and friendly and eager to please. Our room was comfortable and attractive. Our one issue was with the little town itself which is in a terrible state - dilapidated, dingy and utterly depressing. But that is nothing to do with Springfontein House!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springfontein Guest House se terugvoer

Thank you Penny for your positive review. Trust we will again see you in the future.

Springfontein Guest House
Erna P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna P
Besigheidsreis

Oase in vervalle dorpie.

Heerlike slaapplek met smaaklike 3-gang aandetes en ontbyte as mens dit so bespreek. Die gastehuis kry nou nuwe eienaars, so ek weet nie hoe dat sal wees dan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Redelik.

Gerieflik maar, die ete-ondervinding het alles bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springfontein Guest House se terugvoer

Thank you for your review and was pleased that overall you were happy.
I'm extremely sorry however that there was a misunderstanding over the price of dinner. This has been rectified in the automatic response so will not happen again. It's a pity that you didn't mention the discrepancy at the time which would have allowed me to change your bill.

Springfontein Guest House
Johan L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Moeite gedoen om items wat agtergebly het, by ons te besorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
George S
Gesin met klein kinders

Lekker.

Gasvrye eienaar. Netjiese en ruim kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather E
Saam met eggenoot / lewensmaat

The warm hospitality, comfortable suite and delicious dinner – surpassed our expectations!

Graeme is a professional, experienced and resourceful host who runs this top-class guest house 'in the middle of nowhere. Our short stay there was definitely worthwhile.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springfontein Guest House se terugvoer

Thank you for such a positive review. We are delighted that you enjoyed your visit and hope you will come again.

Springfontein Guest House
Jan H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik met smaaklike kos.

Dorp is vervalle maar die gastehuis lyk goed. Eienaar doen moeite om jou tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan B
Gesin met tieners

Vriendelike Engelse sjarme.

Pragtige gastehuis. Lekker kos. Vriendelike omgee-diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springfontein Guest House se terugvoer

Thank you for your positive review. Delighted that you enjoyed your stay and hope that you will return.

Springfontein Guest House
Lucy R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy R

Gem of Springfontein.

As always Graham was at the gate to welcome you with a smile. The garden is absolutely beautifully kept and a wonderful oasis to relax in after a hard drive. As usual, dinner was magnificent and plates were practically licked clean. The room was very comfortable and we slept well under crisp clean linen. Not my first visit and certainly not my last. Thanks Graham for this little gem in the middle of nowhere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springfontein Guest House se terugvoer

Thank you for your very positive review. Looking forward to your next visit.

Springfontein Guest House
Grant S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Grant S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent old style accommodation with a very attentive host.

The premises are very clean and neat. Good quality fittings and very comfortable. Beautiful dining area and 1st class meals where provided by the ever-attentive host. Superb!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springfontein Guest House se terugvoer

Thank you for your very positive review. I am delighted that you enjoyed your stay and hope that you will return.

Springfontein Guest House
Rob F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rob F
Saam met eggenoot / lewensmaat

A memorable stay in an excellent B&B.

Arrived at Springfontein Guest House after a good drive through the lovely green Karoo. Attention to detail in the Yellow Room was impressive and the dinner was very good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthinus M B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus M B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant surprise.

Lovely place to stay in Springfontein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springfontein Guest House se terugvoer

Thank you for your kind review. It is very reassuring to be told that our efforts are appreciated.

Springfontein Guest House
Marie-louise G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornagstop.

Ideaal geleë vir oorslaap op pad terug vanaf die Wes-Kaap na Gauteng. Baie mooi kamers in 'n lushof tuin in 'n stil straat in Springfontein. Graham was die perfekte gasheer en beide aandete en ontbyt was heerlik. Kan regtig aanbeveel! Thanks Graham.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marguerite J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite J

We very much enjoyed staying at Springfontein Guest House and the host was wonderful.

We very much enjoyed staying at Springfontein Guest House and the host was wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springfontein Guest House se terugvoer

Delighted that you enjoyed your stay. Hope to see you again.

Springfontein Guest House
Nerina D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing, comfortable and attentive staff.

Very pleasant stay with excellent food, lovely surroundings and exceptional staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Willem H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gastehuis is leefbaar en redelik netjies, maar te duur vir wat jy kry.

Ons het lekker oornag maar daar is 'n paar probleme, die stortkop van die bad spuit in alle rigtings, so jy kan nie jou hare behoorlik was of natmaak nie. Die bad-plankie val uitmekaar met spykers wat gevaarlik uitsteek. Die etes wat aangebied word is ook nie waarde vir geld nie, 'n bordjie poeding kos R50pp. Die plek is strategies goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springfontein Guest House se terugvoer

I sincerely apologise for the disrepair of the two items in the bathroom. These are being rectified.
I am just sorry that you didn't point out the problem at the time of your visit in order that action could have been taken sooner.

Springfontein Guest House
Gerry D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerry D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A comfortable stop off the N1.

Thank you, Graeme, for arranging and assisting with our trailer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springfontein Guest House se terugvoer

I was very relieved that it all worked out in the end and hope you had a satisfactory conclusion to your journey.

Springfontein Guest House
Carol R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol R
Saam met vriende

A lovely interlude in an unlikely place.

Graham was an excellent host. The house is beautifully furnished and the meals (dinner and breakfast) were excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springfontein Guest House se terugvoer

Thank you for your kind and positive comments. These are most appreciated and I hope you will consider staying sometime in the future.

Springfontein Guest House
Anita M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overnight stay in Springfontein.

Graham is an incredible host, the dinner was delicious and his doggies adorable! The room is beautiful and comfortable. Would definitely stay over again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springfontein Guest House se terugvoer

Thank you for your very positive comments and we are delighted that you will return which we hope will be soon.

Springfontein Guest House
Debbie L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n oase van rustigheid en stimulasie. Ons het die keurige omgewing, gevul met kuns, vreeslik geniet! Ons sal vir seker terug wees.

Ek en my man was aangenaam verras toe ons die groen lushof binnery. Die kamers is pragtig en die diens was uitstekend. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springfontein Guest House se terugvoer

Thank you very much for your positive review. We are delighted that you enjoyed your stay and look forward to your return at some stage.
Kind regards,
The Springfontein House Team

Springfontein Guest House
Ben O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Halfpad.

Perfek geleë as jy vanaf Kaap na Jhb ry. Silwerskoon. Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike luukse oorslaapplek!

'n Oase in die landskap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springfontein Guest House se terugvoer

Thank you for your kind comments. I'm delighted that you enjoyed your stay.

Springfontein Guest House
Steyn V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steyn V
Enkelreisiger

Gemaklik.

Baie gerieflike gastehuis. Ek was daar vir een aand om 'n plaastroue by te woon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springfontein Guest House se terugvoer

Thank you for your positive comments. We are delighted that you enjoyed your stay.

Springfontein Guest House
John G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice

Very hospitable thanks

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermina Cornelia V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermina Cornelia V

Die gasheer het uit sy pad gegaan om ons te help! Rustige, gesellige blyplek.

Ons was baie laat vir die aandete, aangesien ons teëspoed op pad gehad het. Ons gasheer was gereed om ons nog met heerlike warm kos te ontvang. Hy was baie bedagsaam. Die huis en tuin is gesellig en die interieur uiters smaakvol. Dit het gehelp om 'n lekker nagrus te kon kry na 'n baie lang dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pamela N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Graham went out of his way to be hospitable and helpful. He and his staff offer top-class service - and he pours one of the best gin and tonics in the country!

Ideal location for us, mid-way between Cape Town and Hilton. Springfontein Guest House is a quiet haven of peace on the very edge of the little "dorp" with glorious sunset views over the veld. The meals are delicious and the catering and decor are traditionally warm and lavish, in an appealingly old-fashioned way.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springfontein Guest House se terugvoer

Thank you for your review. I am delighted that you enjoyed your stay at Springfontein Guest House. It means a great deal to me and the Staff when guests are so complimentary. Glad you appreciated the Gin. Please visit again.

Springfontein Guest House
Frankie D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frankie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable overnight stop.

This was a lovely find. The accommodation is very comfortable, the food was great, the owner is very hospitable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springfontein Guest House se terugvoer

Thank you for your kind comments. I'm delighted that you enjoyed the experience and hope you will visit again.

Springfontein Guest House
Hendrik V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie elegante gastehuis en ‘n uiters sorgsame en professionele gasheer.

Jammer oor die verwaarloosde dorp, maar dis seker nie die skuld van die gastehuis nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springfontein Guest House se terugvoer

I'm glad you enjoyed your stay and thank you for your kind comments. I hope you will return.

Springfontein Guest House
Ken R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ken R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overall a very worthwhile stay.

An oasis in a small town that is struggling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springfontein Guest House se terugvoer

I am delighted that you enjoyed your stay. Hope you will visit again.

Springfontein Guest House
Japie K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Japie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en lekker kos.

Ontvangs was goed en ons kamer was skoon en netjies. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springfontein Guest House se terugvoer

Thank you for your kind comments. I hope you will visit again.

Springfontein Guest House
Andries C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A well-organised, clean facility offering excellent service.

We were well taken care of and enjoyed our stay. The service received from all is excellent and we enjoyed a good SA dinner and breakfast with even a good choice of SA wines! The rooms are neat, clean and well equipped for the FS winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springfontein Guest House se terugvoer

Thank you for your kind comments and hope to see you again.

Springfontein Guest House
Elisha L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elisha L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie smaakvolle en huislike gastehuis met 'n pragtige tuin. Ons het sommer gou tuis gevoel.

Die gastehuis is baie goed geleë. Ons het van die Oos- Kaap af gereis na Mpumalanga. So dit was so halfpad gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springfontein Guest House se terugvoer

Thank you for your review. I am delighted that you found everything satisfactory and hope we will see you again soon.

Springfontein Guest House
Roy B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful host in old historic surroundings - very clean and great, friendly service.

The house is set in an area steeped in Anglo Boer war history. The owner is very knowledgeable on the local history. Service is great! Prompt, courteous and very professional.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springfontein Guest House se terugvoer

Thank you for your very positive comments which my staff and I much appreciate. We wish you a very good 2019.

Springfontein Guest House
Cynthia P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cynthia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging Kaapstad of Suid-Kaap toe is baie goed en diens was 'n goeie balans van vriendelik en effektief met geurige etes.

Baie goeie ligging en die eienaar was vriendelik sonder om te oorbeurend te wees. Die aandete was geurig, asook die ontbyt. Hulle het 'n dranklisensie en wyn is dus beskikbaar met aandete. Dekor in die kamers, sowel as die huis, is mooi met interessante oudhede en skoon. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springfontein Guest House se terugvoer

Dear Cynthia,

Thank you for your very positive review of Springfontein House. All constructive comments are most welcome, particularly when they are good! I hope you will find an opportunity for another visit.

Springfontein Guest House
Cobus D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verrassing.

Baie goeie kos, betrokke gasheer, verrassing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springfontein Guest House se terugvoer

Thank you, your kind comments are much appreciated.

Springfontein Guest House
Jannie V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Het uit hulle pad gegaan om ons tegemoet te kom met aandete met al was ons laat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springfontein Guest House se terugvoer

Thank you for your kind comments. It was a pleasure to entertain you.

Springfontein Guest House
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise H - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en gerieflik.

Gemaklik en gerieflik. Die kamer was baie netjies en ons etes baie smaakvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sune C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Wonderlike gasvryheid. Uitstekende kos. Gerieflike kamers.

Wat 'n wonderlike ervaring. Die gasvryheid is ongelooflik, die kos was uit die boonste rakke, die kamers gerieflik, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springfontein Guest House se terugvoer

Thank you for your kind comments. It is heartening for us all to receive praise especially after a busy season.

Springfontein Guest House
Fred C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely English charm

Ons was 4 weke op die pad en hierdie was definitief die grootste verrassing. Die eienaar is baie sjarmant en het duidelik 'n flair vir dit wat hy doen by sy gastehuis. Ons kan dit sterk aanbeveel. Sal definitief weer oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa F - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal my volgende roete Kaap toe weer so beplan dat ons weer hier kan oorbly!

Graham is die perfekte gasheer met 'old English charm' in sy hoofgebou, etiket en voorkoms. Dit was 'n voorreg om hom te leer ken - volgende keer sal ons langer bly net om tyd in sy biblioteek en formele sitkamer te kan deurbring. Die aandete van 3 gange was uit die boonste rakke en die verblyf in die tuin was van die beste wat ons nog gehad het (en ons is deurwinterde vankansiegangers deur die hele land). Ons sal weer in die winter gaan, want die kaggelvuur was spesiaal. Ons het padkos in plaas van 'n aansit-ontbyt gevra en al was daar geen verrassings in ons pakkie nie, was dit wat ons gehad het, meer as genoeg, vars en tuisgemaak. Selfs die personeel wat ons in die sitkamer bedien het, was warm en 'n plesier om mee te gesels. Ons het met die terugkomslag net 50 km van Springfontein af by Gariepdam oorgeslaap en die teenstelling met Springfontein was net een te veel. Dit was netjies, skoon en vriendelike diens, maar as ons geweet het wat ons nou weet, het ons weer by Springfontein gebly. Voorwaar 'n aanwins vir julle boeke! Ons het tydens ons vakansie van 3 weke by 7 verskillende gastehuise/selfsor-eenhede tuisgegaan en niemand kom naby hierdie plek nie! Die dorpie is al ietwat vervalle en ek dink dis die rede hoekom ons sedert 1982 toe ons jaarlikse vakansies begin het, nog nooit gevoel het om daar oor te bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springfontein Guest House se terugvoer

Thank you for your review. My staff and I are always delighted to receive positive comments. It was very good of you to make the effort. We hope to see you again sometime.

Springfontein Guest House
Robert L - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert L
Gesin met tieners

An oasis with excellent dinner and all home comforts.

See our rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacquie D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Jacquie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurstellend.

Ek sal nie hierdie gastehuis aanbeveel nie. My redes is dat die gasheer ons nie ontvang het nie, die huis het 'n paar interessante meubelstukke en kunsstukke maar is verwaarloos en benodig baie restorasie. Die badkamer was moeg en die matrasse deurgeslaap, en ons lugversorging was buite werking. Aandete was smaakloos, alhoewel die tafels mooi gedek was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springfontein Guest House se terugvoer

I am sorry that you consider it necessary to continue to complain about your visit to my Guest House.
Yes, I was absent when you visited: a very rare event and a fact of which you had been appraised before arriving and indeed acknowledged by you in your original complaint to TripAdvisor more than two weeks ago. Over the years my Staff have proven that they are more than able to cope on their own.
We have an ongoing program of maintenance and repair and I am sorry you feel that you were exposed to parts of the House you thought should have already received attention.
Everybody's bed requirements differ and I will certainly keep your comments under close scrutiny.
As previously explained, the air-conditioning unit only needed a new battery which the staff would have provided immediately had they been informed.
Thank you for your remarks as we appreciate everybody's comments as they encourage us to strive to satisfy our guests and improve where necessary.

Springfontein Guest House
Carel C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant overnight stop about halfway between Gauteng and Cape Town.

Great hospitality and a comfortable room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springfontein Guest House se terugvoer

Thank you for your kind comments.
Always much appreciated.

Springfontein Guest House
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Van Riebeeckstraat 32, Springfontein, 9917, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7cc039b227ae128a2f8901d395f404d63bd48b7996e85122f0d4fec0e787936a239ca22429bd71abb96cffe832b6adc9be7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 32 van Riebeeck Street Springfontein 9917 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.264358571366 25.697802007198
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem