Springgrove Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Springgrove Estate bied bekoorlike selfsorgkothuise en is 17 km vanaf Lothair geleë. Dié instansie is ideaal vir gaste wat op soek is na rustige vakansie- of sakeverblyf, weg van die stad af.

Verblyf by Springgrove Estate bestaan uit 10 kothuise wat in 3 kategorieë verdeel kan word. Elkeen van die Springgrove Kothuise beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, Die Anguni Kothuise is rondawels wat 1 of 2 slaapkamers het en 1 badkamer. Die Springgrove Manor Annekse beskik oor 2 slaapkamers en 1 of 2 badkamers.

Elkeen van die eenhede het 'n goed toegeruste kombuis en 'n paar van die kothuise het 'n kaggel in die oopplan-leefarea.

Vir die sakereisiger bied die landgoed 'n konferensiesaal wat ook vir troues of ander sosiale geleenthede gebruik kan word. Tot 80 afgevaardigdes kan geakkommodeer word gedurende 'n funksie.

Die landgoed het 'n paar damme waar gaste kan baarshengel of voëlkyk en daar is ook verskeie fietsry- en voetslaanpaaie wat op die perseel verken kan word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Skuifie-projektor
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Springgrove Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 058 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za