LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Springtide Studios | LekkeSlaap
+26

Springtide Studios

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 47 resensies vir Springtide Studios
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ethel G - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethel G
Saam met vriende

Skoon en netjies.

Blyplek is baie skoon en netjies. Skoonmaakdienste elke dag, behalwe Sondae. Lekker naby die strand.

Jp L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp L
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Ek sal baie beslis weer hier bly en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Marion T - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marion T

Die gaste was baie bly en het graag weer daar gebly.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The Guests were very happy and would gladly stay there again.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ronelle J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangenaam.

Was baie aangenaam, sentraal geleë en stil omgewing naby die see.

Femke V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Femke V
Enkelreisiger

Skoon en goed geleë.

Ek het lekker by Springtide Studios gebly. Joy was baie verwelkomend en die ateljee was skoon en goed toegerus.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Clean and well located.

I had a nice stay at Springtide Studios. Joy was very welcoming and the studio was clean and well equipped.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Linda M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Linda M
Gesin met tieners

Disappointed stay.

Springtide Studios was my second last stop for our journey back home. However upon viewing I was disappointed with the overall appearance of the place. Tiny being the key word. We had to take two studios to accommodate my family of 6. The 2 sleeper had a room light that wasn't working. At least the washing machine in this unit worked. Whilst the other 4 sleeper unit had a washing machine that was not functioning or even connected. Very basic accommodation for those just seeking a good night rest.

Gerhard F - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard F
Saam met vriende

Ruim, ten volle toegerus, veilig.

Goed toegerus, alles wat jy nodig het. Selfs wasmasjien. Goeie waarde vir geld. Veilige parkering op die erf.

Andre S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, bekostigbaar.

Baie rustige, veilige ligging, in 'n stil straat, met genoeg ruimte vir 4 volwassenes. Netjies en absoluut waarde vir geld.

Anroli V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anroli V
Gesin met tieners

Pragtige stil omgewing. Gerieflik met alles wat jy mag nodig hê.

Ons het heerlik by Springtide Studios gebly. Joy is baie gasvry en dra haar gaste se belange op haar hart. Ons eenheid was baie netjies en naby aan alle plekke wat ons wou besoek.

Adele C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adele C
Gesin met tieners

Gerieflike eenhede.

2018 het ek regtig geen klagtes gehad nie, en aangesien ons 'n maklike gesin is, sien mens klein dingetjies oor, maar die volgende persoon mag dalk nie. 2019 egter voel ek, alhoewel ek altyd die kombuisgoedjies was voor ek dit gebruik, was dit hierdie keer vol stof, mens kon sien die eenheid was nie afgestof nie. 'n Voorstel veral in die somer, dalk 'n waaier in onderste kamer, boonste kamer egter toegerus met lugreeling.

Elsona F - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsona F
Saam met vriende

Lekker.

Baie netjies en veilig. Baie lekker geslaap en veilig gevoel! Plekkie is sentraal geleë en perfek vir oorslaap of naweek! Beveel dit aan vir enigiemand wat wil oorslaap vir aand of twee of vir 'n naweekwegbreek!

Renier Gerhardus V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier Gerhardus V
Gesin met tieners

Baie lekker!

Alles was netjies, vriendelik en gemaklik. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Jacques V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Gesin met tieners

Lovely accommodation.

So glad I found this little gem in East London. Loved everything about it. Real cosy with everything you need.

Springtide Studios's terugvoer

Dear Jacques,

Thank you for your lovely review! I am so glad you and your family enjoyed your stay at Springtide Studios.

Looking forward to seeing you again!

Warm regards,
Joy

Springtide Studios
Henda O - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, baie netjies en skoon!

Was 'n baie lekker oornagstop. Sal definitief weer gebruik!

Springtide Studios's terugvoer

Thank you for your lovely comments, Henda.

We would love to have you stay again.

Kind regards,

Joy

Springtide Studios
Juanita B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B
Gesin met tieners

The most pleasant place to stay.

We really enjoy our stay due to the fact that we were aware of no noise, but the people who stayed in Studio 5 made a lot of noise. But otherwise we were very happy and obeyed the rules.

Otto N - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otto N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vakansie atmosfeer.

Alhoewel die plek in 'n woonbuurt is, is dit loopafstand van die naaste strand. Die studio is baie gerieflik en niks kort nie. Daar is selfs 'n splash pool, maar ongelukkig was dit darem net te koud vir swem.

Springtide Studios's terugvoer

Hi Otto,

Thank you for your lovely review.

That pool is very nice during the summer months.

We hope to see you at Springtide Studios again soon.

Warm regards,

Joy

Springtide Studios
Francette R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en skoon verblyf!

Lekker verblyf, veral vir groepe/gesinne wat saam kuier. Skoon en gerieflik.

Springtide Studios's terugvoer

Hi Francette,

Thank you for staying at Springtide, and for your lovely review.

Yes, we find that the studios are also very well suited to sports teams and families wanting to holiday together. Private but together, thank you for that comment.

We hope to see you at Springtide again soon.

Kind regards,

Joy

Springtide Studios
Ria J - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria J
Enkelreisiger

Netjies, veilig en skoon met baie aangename personeel en professionele diens.

Springtide Studios het uitstekende kliëntediens. Joy is 'n uitstekende gasvrou. Blyplek is sentraal geleë naby winkels en ook die strand. Ek het heerlik gebly.

Springtide Studios's terugvoer

Hi Ria,

It was a pleasure having you stay at Springtide Studios. Thank you for the lovely review.

We look forward to seeing you again at Springtide next year.

Warm regards,

Joy

Springtide Studios
Karen S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Enkelreisiger

Goeie, netjies en smaakvolle waarde vir geld.

Uitstekende gastehuis, vriendelike diens en prys nommerpas.

Adele C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele C
Gesin met tieners

Ek sal definitief weer volgende jaar daar bly, maar langer.

Die plekkie is toegerus met alles wat benodig word. Skoon en netjies.

Springtide Studios's terugvoer

Thank you for your lovely review of Springtide Studios, Adele.

We look forward to seeing you back here next year.

Kind regards,

Joy

Springtide Studios
Lisa D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa D
Gesin met klein kinders

We had a fabulous weekend the studios are well equipped and very clean.

We had a lovely weekend with our friends and family the accommodation was super.

Shireen G - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen G

Lovely home away from home.

My folks and I were doing a road trip from Cape Town to Durban and our stop over was at Springtide Studios, the Monday going and the Friday coming back. Both units, double story, were beautifully decorated and fully equipped and neat. My folks loved the place. The only suggestion that I have is that the downstairs bedroom should have a fan or air conditioner. The room gets very hot. But all in all a lovely place.

Henry S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry S
Enkelreisiger

Baie lekker gastehuis om in te bly.

Baie lekker gebly in die gastehuis. Die eienaars is baie vriendelik, gasvry en behulpsaam. Sal weer daar bly.

Springtide Studios's terugvoer

Thank you for staying at Springtide Studios, Henry. It was great having you! See you next year for Iron Man.

Springtide Studios
Joshua O - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joshua O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekend gewees.

Springtide Studios is 'n baie mooi gastehuis wat goed uitgelê is naby al die winkels en ook die strand. En hulle het uitstekende kliëntediens.

Springtide Studios's terugvoer

Thanks for your positive review Joshua. Greatly appreciated. Hope to see you again soon. Joy

Springtide Studios
Sonia H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia H

Vriendelik, skoon en netjies.

Ligging van die studio is perfek. Ons het die swembad geniet op die winderige dae. Daar is baie veilige parkeerplek en ons eenhede was baie gerieflik en goed toegerus. Joy is 'n uitstekende gasvrou. Sy was besonder behulpsaam en het ook aanbevelings gemaak vir bestemmings wat ons kon besoek en ook gehelp met die aanbeveling van 'n dokter vir 'n noodgevalletjie. Virginia en haar span was baie behulpsaam, vriendelik en deeglik. Voorstelle: In die slaapkamers 'n lang spieël vir ons dames. Afdakke vir die motors vir die hittige dae. Vir 'n vakansie van 16 dae het ons gevoel die kroeg-yskas is nie voldoende nie. Ons sal dit enige tyd aanbeveel!

Springtide Studios's terugvoer

Thanks for your lovely review Sonia. We also appreciate your constructive suggestions for Studio 2. We are at work to sort these things out and have already put a larger fridge in that studio. The double storeys have bigger ones. The mirror is a good idea too and one is being fitted today. We are also in the process of looking at shaded parking options. Thanks again, we really enjoyed having you and your lovely family stay and hope to see you again. Warm regards, Joy.

Springtide Studios
Jessica S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jessica S
Gesin met klein kinders

Rustig.

'n Baie oulike see huisie.

Samantha B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha B
Gesin met tieners

Baie mooi netjies en skoon.

Veilig, skoon en netjies. Lekker gebly daar.

Marike S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike S
Gesin met tieners

Gerieflike verblyf en goeie waarde vir geld.

Spingtide Studios is baie goed geleë en naby aan die strand. Daar is baie veilige parkeerplek en ons eenheid was baie gerieflik en goed toegerus. Ons het heerlik gebly, baie dankie!

Deon S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam

Baie goeie diens met bespreking. Vriendelik ontvang. Verblyf netjies en skoon. Beslis waarde vir geld. Sal weer daar tuisgaan.

Springtide Studios's terugvoer

Hi Deon,

Thank you for your review.

We are glad you enjoyed your stay, and we look forward to seeing you again.

Kind regards,

Joy

Springtide Studios
Rinus V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rinus V
Saam met vriende

We only had one night in the beautiful place.

Great place to stop and rest.

Jc V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jc V
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs, skoon kamers, redelike tariewe.

Heerlik gebly in netjiese eenheid (2). Naby aan al die plekke (Atletiekstadium, swembad) en winkels. Ek dink 'n queen-size bed in die hoofslaapkamer sal baie help. 'n Dubbelbed vir twee mense is net bietjie klein en daar is voldoende spasie in die kamer.

Anjulé S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anjulé S
Saam met vriende

Baie gerieflike opset, veral vir paartjies wat saam reis en vakansie hou, boonop kindervriendelik ook.

Joy is 'n uitstekende gasvrou. Sy was besonder behulpsaam en het selfs aanbevelings gemaak vir bestemmings wat ons kon besoek. In een van die eenhede het dit gelyk asof die yskas nie 100% gewerk het nie en hy was summier die volgende dag vervang met 'n splinternuwe een. Ons was ook aangenaam verras met baie vriendelike personeel wat elke oggend die eenhede kom versorg het. Ek sou Springtide Studios vir almal aanbeveel wat in groepe wil reis en vakansie hou, maar terselfdertyd die privaatheid van hulle eie eenheid soek. Ons was 6 mense wat maklik in een eenheid se sitkamer gepas het en saam kon eet en kook en bordspeletjies speel, maar kon later in totale privaatheid gaan slaap. Ons sal enige dag weer soontoe gaan.

Tertia S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Ons was goed ontvang. Alles is mooi vir ons gewys en alles was mooi skoon en netjies. Baie goeie waarde vir geld. Sal definitief weer daar bespreek.

Lettie T - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, skoon en netjies.

Eenheid baie goed toegerus met baie ruimte. Alles was baie skoon en netjies. Goed toegerus. Sal weer by Springtide Studios oornag.

Odette J - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette J
Gesin met klein kinders

Plek om te rus en te ontspan sonder rep en roer.

Was mal oor die ligging en die studio. Ons het die swembad geniet op die winderige dae. Sal beslis weer Springtide toe gaan. Die lagoon is 'n pragtige plek vir die kinders om te speel en te verken. Op winderige dae het ons ook wonderlike dae by die lagoon gehad. Nahoon het nie verkeer nie en is die regte soort plek as jy wil weg kom van die rep en roer. Ons was mal oor Nahoon en Springtide is die perfekte plek om by te bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Place to rest and unwind without the hustle and bustle.

Loved the location and the studio. We enjoyed the swimming pool on the windy days. Will definitely visit Springtide again. The lagoon is such a lovely place for the kids to play and explore. On windy days we also had wonderful days at the lagoon. Nahoon has got no traffic and is the right kind of place to go if you need to get away from the hustle and bustle. We loved Nahoon and Springtide is the perfect place to stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Leanne K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne K
Gesin met tieners

Lekker verblyf, waarde vir geld.

Wonderlike plek, baie skoon en ruim vir 'n gesin. Goeie diens en baie vriendelike personeel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great stay, value for money.

Wonderful place, very clean and spacious for a family. Great service and very friendly staff.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Johannes B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie fantasies, rustige plek, jammer tydjie was so kort.

Baie geniet, sal beslis aanraai vir my vriende en familie en toergroepe, baie goed ingerig.

Springtide Studios's terugvoer

Hi Johannes

Thank you for your great review! And thank-you for choosing to stay at Springtide Studios!

So glad you enjoyed your 1 night stay and look forward to seeing you again! Hope you're able to stay longer next time to explore our amazing beach and river just 750m away and really experience our beautiful Nahoon Mouth area.

Warm regards,
Joy





Springtide Studios
Sarita B - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Everything was amazing. Would go back any day.

Gerhard B - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B
Besigheidsreis

Een nag oorgeslaap vir besigheid.

Soos gewoonlik het ek HEERLIK gebly!

Gerhard B - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B
Besigheidsreis

Twee aande vir besigheid.

Skoon en netjiese plek. Virginia is 'n yster! Sal beslis in die toekoms net daar bly wanneer ek Oos Londen toe gaan.

Springtide Studios's terugvoer

Thank you for your review Gerhard.
Yes, Virginia is so much more than a housekeeper at the Studios, I think many would take her with them if they could!
We are so glad you enjoyed your stay and we are looking forward to seeing more of you.
Warm regards,
Joy

Springtide Studios
Tersia V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, ruim verblyf in 'n stil en rustige area.

Lekker ruim verblyf met alles wat mens nodig het vir 'n selfsorg-eenheid. Rustige area, maklik bereikbaar en relatief naby Nahoon-strand. Ons het dit baie geniet om daar te bly en sal vir seker weer 'n draai maak.

Springtide Studios's terugvoer

Thanks so much for your review Tersia. We are so glad you enjoyed your stay.
It was great having you at Springtide Studios!
Looking forward to another visit :)

Warm regards

Joy

Springtide Studios
Ancerine H - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ancerine H
Gesin met klein kinders

Die "studios" was baie goed toegerus, netjies en gerieflik. Ons het baie lekker gebly!

Springtide Studios is gerieflik geleë naby 'n pragtige, skoon strand en allerhande ander fasiliteite wat 'n mens mag nodig kry gedurende jou vakansie. Die eenhede is netjies en baie goed toegerus. Die kinders het die swembadjie terdeë geniet. Die bestuurder van die "studios" was baie behulpsaam en die skoonmaakpersoneel was baie vriendelik en deeglik. Ons sal dit enige tyd aanbeveel!

Springtide Studios's terugvoer

Hi Ancerine

Thank you for choosing Springtide Studios as your holiday accommodation.
It was a pleasure having you and we are so glad you enjoyed your stay.

We do love our lovely beach too and glad you got to enjoying it with your family.

Thank you for your lovely comments .

Kind regards

Joy

Springtide Studios
Derrick V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derrick V
Gesin met klein kinders

Baie goeie vakansieplek naby Nahoomstrand.

Springtide Studios het voldoen aan al ons behoeftes. Die plek lyk soos die foto's. Joy was baie hulpvaardig. Die eenheid was altyd baie skoon en veilig. Die strand is ry-afstand (<5 mins) vanaf Springtide Studios.

Springtide Studios's terugvoer

Thanks for choosing Springtide Studios Derrick! We're glad you enjoyed your stay.

It was a pleasure having you and your family staying :)

We hope to see you again!

Kind regards

Joy

Springtide Studios
Ezelle S - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ezelle S
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly en die skoonmaak van ons eenheid elke oggend was 'n groot bonus.

As Vrystaters, wat lief is vir braai, het ons gedink die gasbraaier gaan 'n aanpassing wees maar dit was toe uiteindelik 'n lekker uitdaging. Ons sal beslis in die toekoms weer van Springtide Studios gebruik maak.

Esther K - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther K
Saam met vriende

Ons het baie lekker daar gebly! Dis so skoon en netjies en baie modern toegerus! Sal vir seker weer daar gaan bly.

Al wat regtig kort is afdakke vir die motors.

Joey R - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joey R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die studios is baie gerieflik en baie mooi skoon.

Die studios is geleë in 'n goeie buurt en dit is baie stil daar.

Lindi S - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindi S
Gesin met tieners

Baie goeie akkomodasie!

Die verblyf was van hoë gehalte en die mense was vriendelik en hulpvaardig.

Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Logan-rylaan 18, Nahoon-riviermonding, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhNDU3OThhLTk2YjgtNGRjMy1hZmM2LWU1NzY5NDdkYWE4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 47 5 1 5 18 Logan Drive Nahoon Mouth 5241 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.98707148445 27.943031415674
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!