Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Squirrel & Vine

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Shelley Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 50

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir Squirrel & Vine
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Annelise M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise M

Skoon, netjies met als wat jy kan benodig.

Jy beleef die mooi van Stellenbosch uit die woonstel. Stapafstand van alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oorslaap plek, stapafstand vanaf die dorp.

Reêlings was foutloos, die woonstel is skoon en gerieflik, alles wat jy nodig het en 'n paar eksta verrassings soos 'n keuse van koffie en wyn beskikbaar. Beslis groot genoeg vir 'n paar dae se gemaklike verblyf. Die gasvrou was baie behulpsaam en reëlings foutloos!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benita M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Benita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë, baie netjies en mooi.

Die bed is baie swak, kraak uitmekaar en die een stoel op die stoep is ook baie wankelrig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sean T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Inligting moet ten volle op die webblad gesit word, soos bv. die afhaal van die sleutel by 'n ander adres, daar is ook 'n lawaai kuierplek reg by die eenheid.

Eerstens is dit 'n soektog om die sleutel te kry van die eenheid wat aan die anderkant van die dorp is, so ons moes eers na 'n ander adres ry om die sleutel te kry. Die eenheid is reg by 'n lawaai kuierplek wat ek nie vooraf ingelig is oor nie, wat onregverdig is. Ten minste gee die inligting oor die eenheid om dan 'n besluit te neem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alice B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice B
Gesin met tieners

Central location. The apartment had everything necessary to make our stay comfortable.

We enjoyed the close proximity to many different restaurants. The apartment was clean, well stocked and supplied everything that we needed! Would definitely stay here again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernd I - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernd I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf by Squirrel & Vine was uitstekend!

Squirrel & Vine is een van die blyplekke wat 'n prys sal moet kry vir al die punte wat hier gevra word. Dankie aan almal wat Squirrel & Vine beskikbaar stel. Ons het die baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nanette M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette M

Perfek!

Alles baie netjies, sal definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lianda C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onoortreflike waarde vir geld, binne stapafstand van verskeie restaurante en winkels maar tog knus geleë in 'n stil straatjie.

Squirrel and Vine is een van die oulikste plekkies waar ek in 'n lang tyd gebly het. Die gerieflike woonstel is smaakvol ingerig met elke denkbare toestel om die lewe gerieflik te maak, insluitende koffiemakers en 'n selfoonlaaistasie. Hierdie gasvrou verskaf net die beste kitskoffie, 'n verskeidenheid teesakkies en regte melk asook sjokoladetjies vir elkeen se kopkussing. Die pragtige ruiker vars rose het my voete onder my uitgeslaan. Vyfsterweelde en bedagsame sorg teen 'n bekostigbare prys. Hierdie is 'n plek wat ons vir seker weer sal besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelen K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelen K
Saam met vriende

Pragtig, skoon en net 'n plesier om daar te woon.

Ons het so lekker gewoon. Dit is pragtig skoon, netjies en perfek geleë. Dankie vir die komplimentêre wyn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die woonstel is baie netjies en goed geleë.

Dit is baie goeie waarde vir die geld. Alle verwagtinge was van n goeie verblyf was ontmoet. Die woonstel is netjies, skoon, en het alles wat 'n persoon nodig het vir 'n kort verblyfperiode. Daar is lekker restaurante binne loopafstand van die woonstel en baie om 'n persoon meer besig te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabeau J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabeau J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moderne oase in die hartjie van Stellenbosch

Pragtige woonstel met ’n baie goeie ligging vir die restaurante in die area. Rustig, ruim en gemaklik. Dit was ’n plesier om te oornag. Sal ook ’n wonderlike langertermyn plekkie wees met sy wasmasjien en droeër.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reana R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reana R
Enkelreisiger

Pragtige, gerieflike woonstel in die hart van Stellenbosch.

Baie gerieflike woonstel in die hart van Stellenbosch, binne loopafstand van meeste besienswaardighede. Alle moontlike geriewe is ingesluit en heelwat ekstras soos volledige DSTV, 'n koffiestasie, wyn en vele meer. Alles binne die woonstel is van hoogstaande gehalte en kwaliteit en daarom hoogs aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anmarie D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anmarie D
Gesin met tieners

Ideaal vir ons behoefte.

Kommunikasie was duidelik en aanwysings was maklik om te volg. Die akkommodasie was skoon, netjies en het voldoen aan ons vereistes vir die geleentheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige en netjiese woonstel wat verwagtings oortref.

Met aankoms is ons verras met 'n komplimentêre bottel wyn en heerlike koffie. Woonstel is ten volle toegerus en uiters netjies. Die lugverkoeler is 'n groot bonuspunt vir die woonstel. Verder het die woonstel 'n pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracey S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely brilliant place to stay.

Squirrel and vine is exceptionally well appointed with everything you need. Spacious and well situated. We will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf.

Vandat ek die bespreking gedoen het totdat ons die deur agter ons gesluit het, was dit een groot plesier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld, sentraal geleë. Gerieflike onderdak parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf! Keurig, uiters gerieflik en 100% ingestel op die behoeftes van die besoeker.

Ons het lanklaas so lekker en gerieflik gebly. Die aandag aan detail is vestommend. Wonderlike ligging in Stellenbosch. Ons kan Squirrel & Vine met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Hier kom die besoeker eerste!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elza B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Ons was net baie teleurgesteld dat ons nie 'n warm bad kon neem die aand nie. Die warmwaterstelsel was nie aangeskakel nie.

Baie goed toegeruste woonstel. Ons het onmiddellik tuis gevoel. Dit sou volmaak gewees het as ons warm kon bad in die koue Stellenbosch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sinria W - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sinria W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en bekostigbaar.

Verblyf was skoon en netjies. Dalk 'n lekker sagte kombers vir die koue of dalk 'n elektriese kombers. Dankie vir die gratis bottel wyn. Die ander wyn is ook baie goed geprys. Genoeg tee, koffie en suiker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette N - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, skoon en 'n alles-in-een.

Hulle dink aan absoluut alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle H - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Finer touches do make a difference: chocolates, wine, rusks, bubble bath etc.

Pleasantly surprised. We will stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 700
R1 700 R1 530
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 700
R1 700 R1 530
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 700
R1 700 R1 530
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hertestraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80470a695815dd0a7af6cfa97ba2ae5143f62e6c748b8b4978802be8325f5520c2ad2c2413644d92464d7a457f269ac7d2a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 530 per nag (plek vir 3) 22 5 1 5 Herte Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.938704839667 18.855768442154
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem