Squirrels Way Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Squirrels Way Cottages bied selfsorgkothuise en is in Nuweland in Kaapstad geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die Suidelike Voorstede.

Squirrels Way bied verblyf in 3 smaakvol versierde kothuise. Elke eenheid beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, en 2 eenhede het slaapbanke met slaapplek vir 'n ekstra persoon. Elke eenheid het ook 'n privaat ingang en 'n kombuisie wat vir selfsorg toegerus is.

Die eiendom bied ook gemeenskaplike braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek. Squirrels Way Cottages is naby die rugby- en krieketstadions, verskeie restaurante, Cavendish Square-inkopiesentrum en ander besienswaardighede.

Squirrels Way se kothuise kan saam bespreek word vir 'n groep van 9 gaste aangesien die kothuise skakeldeure het.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Squirrels Way Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za