Beskrywing
Die eenhede is ruim en modern en bied 'n gemaklike en stylvolle verblyf. Elke eenheid is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n bed vir 'n kind. Dit het 'n en suite-stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Elke eenheid sluit 'n selfsorg-kombuisarea, 'n komplimentêre koffiestasie, gratis WiFi, 'n TV, lugversorging en daaglikse skoonmaakdienste in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond in.
Huisreëls
Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie, en gaste word vriendelik versoek om geraasvlakke laag te hou, veral na 22:00.
Inkloktyd is vanaf 14:00 en uitkloktyd is teen 10:00.
Rook is nie binne die kamers toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 3rd Street, Oranjemund, Karas
Sien kaart- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang