Shiloah Self-Catering & Guesthouse
9 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 3rd Street, Oranjemund, Karas Sien kaart
Beskrywing
Shiloah Selfsorg & Gastehuis is 'n pragtige eiendom geleë in 'n rustige area van Oranjemund, slegs 400 meter van die rand van die woestyn. Die eenhede is splinternuut, voltooi in 2024, en is deeglik ontwerp om 'n gemaklike en gerieflike verblyf te bied vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf word aangebied in 3 pragtige kamers, elk gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 'n bed vir 'n kind. Dit het 'n en suite-stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Elke eenheid sluit 'n selfsorg-kombuisarea, 'n komplimentêre koffiestasie, gratis WiFi, 'n TV, lugversorging en daaglikse skoonmaakdienste in.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 8 3rd Street, Oranjemund, Karas
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 3rd Street, Oranjemund, Karas
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang