St Andrews Manor

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

St Andrews Manor bied gerieflike B&B-verblyf in Selborne, Oos-Londen en is ideaal vir sakereisigers en ontspanningsreisigers. Dit is sentraal geleë naby Oos-Londen se besienswaardighede, strande, winkelsentrums en konferensiegeriewe.

Verblyf is beskikbaar in 10 gastekamers met 'n antieke styl en moderne geriewe. Elke kamer het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Daar is genoeg veilige parkeerplek en die perseel word met geslotekringtelevisie gemonitor.

Maaltye is beskikbaar op versoek en gaste kan die vermaakarea en swembad gebruik.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na St Andrews Manor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za