St Francis Bay Villas

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

St Francisbaai Villas bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n beskutte ligging op 'n privaat erf, na aan die hoofstrand en St Francisbaai se dorpie.

Verblyf word aangebied in of tweeslaapkamer- of drieslaapkamer-woonstelle met balkonne en privaat binnehof-areas. Elke villa het 'n kombuis en leefarea op die grondvloer en slaapkamers op die boonste vloer. Elke villa het sy eie privaat binnehof met braaigeriewe en is ingerig vir selfsorg met 'n oond, vierplaatstoof, mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, ketel en broodrooster. Die villas het 2 TV's per eenheid, haardroërs, kluise, boeke en speletjies.

Fietse word gratis voorsien vir diegene wat graag die omliggende area wil verken. Net 'n entjie verby die privaat binnehof is daar 'n oop grasperk wat die ideale plek is om te ontspan of buitelug-doendinge te geniet. Gaste geniet toegang tot 'n gemeenskaplike swembad op die perseel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na St Francis Bay Villas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za