Kaapstad Middestad Akkommodasie by St Georges 304 by CTHA | LekkeSlaap
+22

St Georges 304 by CTHA

5 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Strand- en St Georges Mall, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R714 R464 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

St Georges 304 by CTHA is 'n ruim, luukse ateljeewoonstel in die St Georges Mall in Kaapstad wat vir selfsorg ingerig is. Kaapstad is bekend vir Tafelberg, V&V Waterfront, KIKS, strande, kulturele aktiwiteite en 'n verskeidenheid eetervarings. Dit is die ideale verblyf vir sakereisigers of vakansiegangers.

Dié gemeubileerde woonstel het slaapplek vir 2 gaste. Daar is 'n dubbelbed en moderne badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus en die leefarea het lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Ander geriewe op die perseel sluit internet teen ekstra koste, 'n wasgoeddiens en veilige parkeerplek in.

Dit is stapafstand vanaf restaurante, museums en Langstraat met sy gewilde naglewe.

Slaapplek

’n Bespreking by St Georges 304 by CTHA sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 5 resensies vir St Georges 304 by CTHA
Netheid
4.4/5
Diens
2.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ligging

  • Hoek van Strand- en St Georges Mall, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink St Georges 304 by CTHA het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R714
Vanaf R464
per nag (plek vir 2)
was R714
Vanaf R464
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Strand- en St Georges Mall, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARhWwNgJkKMZZho4KgSUsWC5ew3QyozmK41VfL7j5zl2zqLrQdu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R714, nou Vanaf R464  per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 Corner Strand & St Georges Mall Cape Town 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.921504 18.4225539
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za