Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Georges 304

Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 7 resensies vir St Georges 304
Netheid
4.3/5
Diens
3.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
3.4/5
Waarde vir geld
3.6/5
Charl P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Charl P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable with easy access to rest of city.

Reasonable value for money in a market with lots of competition. Spacious and comfortable with a few excusable niggles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

St Georges 304 se terugvoer

Hi Charl
Thank you so much for taking the time to leave us a review, we do value your feedback it helps us to always improve and better ourselves and our operation. I have passed this on so we can take care of those niggles. I hope you have a lovely day and we can welcome you again soon. Kind regards, Jessica CTHA Team

St Georges 304
Ricka R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Ricka R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kliëntediens swak en onprofessioneel.

St Georges 304 is 'n pragtige blyplek, ongelukkig is die diens deur CTHA nie van goeie gehalte nie, na aankoms het daar 'n probleem opgeduik en moes alternatiewe blyplek bespreek word aangesien die badkamer nie gebruik kon word nie. CTHA se diens in 'n noodsituasie is swak. Die lugversorger het ook nie gewerk nie. Die deposito is 2 weke later steeds nie terugbetaal nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie gemaklik.

Die plek is ideal geleë vir baie besienswaardighede, skoon binne, veilig binne, (buite gebou nie so veilig nie, veral nie in die aand ), maar ek sal beslis graag by hierdie plek weer wil bly. Aanbevelenswaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albertus V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Albertus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Doel gedien vir kort kennis, maar inboekproses is glad nie kliëntevriendelik.

Die addisionele heffing vir aankoms na-ure was nie duidelik van begin af nie. Ons vlug was vertraag en ons poging om kontak te maak en reëlings te tref het geen resultaat gehad. Plek nie duidelik gemerk vir aankoms in donker nie, ons het gesukkel het om die plek te kry en toe kon ons gasvrou eers omtrent 23:00 ons inboek. Eenheid is in 'n woonstelblok en die bure het beide nagte erg lawaai tot baie laat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Francois N
Enkelreisiger

Die mees lawaaierigste plek waar ek nog ooit gebly het.

Die eenheid self was netjies, alhoewel die gebou nie juis beïndruk nie. Daar is 'n taksi stop reg voor die gebou so daar is heeldag 'n groot geraas dat mens defnitief nie kan laat slaap of enige rus kan kry deur die dag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phenyo K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phenyo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location but service can be improved.

Great room with a beautiful city view, lots of fast food joints and restaurants in the proximity. Improvements can be made to the late check-in service - waiting for your host late at night to hand over the keys is not ideal especially after long travels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R906
R906 R634
per nag (plek vir 2)
Vanaf R906
R906 R634
per nag (plek vir 2)
Vanaf R906
R906 R634
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Strand- en St Georges Mall, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPLDqVtzTI37uRuK91eCgWcYXVzOyjllM4S3ALr5aC2AMB5W5W1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R906 nouVanaf R634 per nag (plek vir 2) 7 5 1 4 Corner Strand & St Georges Mall Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.921504 18.4225539