2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 173 St Georges Road, Observatory, Johannesburg, 2198, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
St Georges Cottage is in Observatory in Johannesburg en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kothuis wat smaakvol versier is en 'n uitsig oor 'n gholfbaan bied. Die kothuis is op 'n residensiële eiendom waarop die eienaars ook woon en bied rustigheid in die hartjie van Johannesburg. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Dié oopplan-kothuis het 'n privaat ingang en het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuisie en 'n leef- en eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en stoele, en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Ontbyt is op versoek beskikbaar. Daar is 'n swembad wat met die eienaars gedeel word.
Die kothuis is 4,5 km vanaf die Eastgate Winkelsentrum en 2,7 km vanaf King Edward School. Die ligging bied toegang tot hoofweë en die naaste lughawe is O.R. Tambo Internasionale Lughawe wat 18,6 km weg is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 173 St Georges Road, Observatory, Johannesburg, 2198, Gauteng
- Gaste dink St Georges Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
173 St Georges Road, Observatory, Johannesburg, 2198, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang