LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by St George's Guest House | LekkeSlaap
+21

St George's Guest House

5 resensies
Gastehuis
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 26 Okt 2020 tot 18 Des 2020.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George's Valley-straat 77, Pusela Plaas, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R880 R792 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

St George's Guest House is op die pragtige Pusela-plaas, reg langs George's Valley-weg op die R528 geleë. Dit is ideaal vir reisigers wat op soek is na 'n oornagstop naby die dorp en ander besienswaardighede in die omgewing.

Verblyf word in 3 elegant versierde slaapkamers aangebied. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en 'n haardroër.

Veilige parkeerplek is vir alle gaste beskikbaar. 'n Warm ontbyt word elke oggend bedien. Gaste kan ook koffie of tee saam met tuisgebakte beskuit op die voorstoep geniet, terwyl hulle oor die boomryke ruin met al die voëls en apies uitkyk.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir St George's Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • George's Valley-straat 77, Pusela Plaas, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink St George's Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tzaneen Laeveld Limpopo
was R880
Vanaf R792
per nag (vir 2 persone)
was R880
Vanaf R792
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George's Valley-straat 77, Pusela Plaas, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9VZrxoirTNyXtPltlG03Wb3SqLQz5gmB1v3WPlvKK3A88kDDXo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R880, nou Vanaf R792  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 77 George's Valley Road Farm Pusela 0850 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.84111176232 30.130557207269
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!