Uvongo Akkommodasie by St Ives 2 | LekkeSlaap
+17

St Ives 2

Selfsorg
Naweekaanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 7 Aug 2020 tot 7 Sep 2020.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: 14 Beach Pad , , Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 R375 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

St Ives 2 is 'n selfsorgvakansiewoonstel naby Uvongo, 'n kusdorp in die hartjie van die Hibiskuskus. Dié Suidkus-dorp bied die geleentheid om pragtige strande, natuurlike woude en KwaZulu-Natal se subtropiese klimaat te ervaar.

Die woonstel het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 'n leefarea, kombuisie en slaapareas. Die eerste slaaparea het 'n dubbelbed en daar is 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo in die leefarea. Die badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die leefarea het 'n sitarea en 'n TV. Daar is 'n swembad in die kompleks asook gemeenskaplike braaigeriewe.

Buiten die strande in die omtrek, bied die area ook die beste snorkel- en duikgeleenthede aangesien die warm seestrome 'n ryk verskeidenheid seediertjies en -plante moontlik maak. Ander doendinge sluit branderplankry, seil, kanovaart, waterski en wildkyk in.

Slaapplek

’n Bespreking by St Ives 2 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed
Area 1
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Ligging

  • 14 Beach Pad , , Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R500
Vanaf R375
per nag (plek vir 5)
was R500
Vanaf R375
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: 14 Beach Pad , , Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4989508bc5a5a67034d1a2ebc2d6ec4fc4e48293ea90ff27e56e5ff6badec0f9c8823d131512a7056d81331fca1e7b3a6be8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R500, nou Vanaf R375  per nag (plek vir 5) 14 Beach Road Uvongo 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 08:00 -30.833603824235 30.395606195231
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za