LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by St James Cottage | LekkeSlaap
+25

St James Cottage

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir St James Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Linda V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met vriende

Gasvrye eienaars, oulike historiese cottage, naby alles.

Ons het 'n wonderlike paar dae by St James Cottage gehad, gasheer en gasvrou is amazing. Het reggestaan vir enige iets of enige vrae wat ons sou hê. Net hul gasvryheid alleen sal maak dat ons definitief teruggaan. Verder is die klein historiese cottage baie oulik, baie klein tuin, maar skoon en well-equipped so naby die see, getypoel en winkels, dat 'n mens nie eers 'n tuin mis nie. Ons het heerlik gebly. Dankie Shamus en Carol, ons sal jul weer sien!

St James Cottage se terugvoer

Thank you, Linda. It was wonderful to meet you and your family. We would love to have you stay again.

Best wishes,
Carol and Seamus

St James Cottage
Mary-ann N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-ann N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Carol en Seamus het ons verblyf baie spesiaal gemaak.

Ek sal St. James Cottage met 'n oop gemoed aanbeveel. Die cottage is perfek geleë - die verkeer voor die huis verby is wel baie besig, maar die tuintjie is mooi afgeskort, so dit pla nie regtig nie en binne-in die huisie is die verkeer minder hoorbaar. Reg oorkant is 'n lekker restaurant, 'n stasiewinkeltjie, die stasie en natuurlik die see! Die getypoel is net 'n vinnige stappie oor die pad en treinspoor (onderdeur 'n kort duikweg) en langsaan twee ander lekker swemstrande. Maar die beste van die cottage is die eienaars, Carol en Seamus wat uit hul pad gegaan het om ons verblyf rustig, aangenaam en gerieflik te maak. Braaihout, 'n koue bottel wyn, vars brood van die bakkery om die draai, konfyt, botter en allerhande ekstras het op ons gewag toe ons daar aankom na 'n lang pad van Bloemfontein.

St James Cottage se terugvoer

Baie dankie Mary Ann. It was such a pleasure hosting you and your lovely family. I hope that you can come back and enjoy another stay with us. When it is not peak season it is much quieter.

Have a wonderful year
Carol and Seamus

St James Cottage
Anne H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne H

Wonderlike gashere and pragtige kothuis.

Die oomblik toe ons daar instap het ons geweet dis perfek. Eenvoudig, netjies, simplisties en gerieflik. Die gashere het als voorsien wat 'n gesin sou benodig, soos wasmasjien, alles! Dit was in die winter, so ons het van die gasverwarmer gebruik gemaak. Sal nêrens anders bly nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Wonderful hosts and gorgeous cottage.

As soon as we walked in we knew this was just perfect. Unfussy, neat, uncluttered and comfy, the hosts had provided everything needed for our family, washing machine...everything. It was winter and we used the lovely gas heater. Would not stay anywhere else.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Christine K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine K
Saam met vriende

Uitstaande verblyf. Netjies en skoon en goed toegerus.

Gashere baie vriendelik en behulpsaam.

St James Cottage se terugvoer

Julle was fantastiese gaste en is altyd welkom.

Beste groete,
Carol en Seamus

St James Cottage
Chenelle V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chenelle V
Enkelreisiger

Wonderlik en baie gasvry! Mense is baie nice en laat mens tuis voel.

Definitief 'n moet! Amazing plek!

St James Cottage se terugvoer

Baie dankie Chenelle,

Dit was ons plesier om 'n paralympian as 'n gas to he. Ons sien uit om vir u weer in Maart te sien.

Beste groete,
Carol en Seamus

St James Cottage
Susan C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, outydse verblyf en die eienaars is baie gasvry en het ons baie spesiaal laat voel.

Die kothuis is goed toegerus met DStv en WiFi. Goeie linne en die kombuis is baie goed toegerus. Die eienaars het absoluut gesorg vir vele ekstras soos melk en botter en vrugte en sap en beskuit en tot honde beskuitjies, net 'n keur van koffie en tee. Uiters gasvrye eienaars.

St James Cottage se terugvoer

Baie dankie Susan. Julle was fantastiese gaste en is welkom om terug te kom.

St James Cottage
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 62, St James, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsUPzj9qwcfyZDmCgwYLxMpEKBFfVWrMEEtGmqNfouq3os10Tdn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 62 Main Road St James 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.118881697405 18.458171188832
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!