Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Lucia Kingfisher Lodge

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir St Lucia Kingfisher Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Inamarie G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inamarie G
Gesin met tieners

'n Gasvrye lodge met 'n pragtige tuin.

Nellie en die Kingfisher Lodge span is tops. Ons is baie vriendelik ontvang. Die lodge se tuin loop uit op die vleiland en dit was spesiaal om die bosbokkies en nagapies te kon sien. Loopafstand na Sunset Jetty en dorp. Nellie het regtig uit haar pad gegaan om vir ons elkeen 'n heerlike ontbytpakkie te maak vir ons diepseevisvangavontuur. Nogmaals dankie! Wens julle alles van die beste toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

St Lucia Kingfisher Lodge se terugvoer

Goeie More Inamarie en Familie

Baie dankie vir die mooi woorde! Dit was net n plesier gewees om julle as ons gaste te he! 'n Pragtige familie.
Ons glo en vertrou om jul mooi familie weer te kan ontvang as ons gaste.

Vriendelike Groete
Die Kingfisher span!

St Lucia Kingfisher Lodge
Hannah O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannah O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n ontspanne tyd met uitstekende diens.

Die WiFi ontvangs het met tye gesukkel. Dit sal 'n pluspunt wees indien daar 'n TV in die kamer is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

St Lucia Kingfisher Lodge se terugvoer

Liewe Hannah
Baie dankie vir die wonderlike resensie en ook die terugvoer in verband met die wifi, beplanning is reeds in plek vir opvangs verbetering vir ons area.
Vriendelike groete
Michelle

St Lucia Kingfisher Lodge
Gerhard T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs met dame wat na gaste omsien.

Lieflike gastehuis, met gesonde groot ontbyte. Baie skoon kamers en badkamers, ruim stort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

St Lucia Kingfisher Lodge se terugvoer

Liewe Gerhard

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Dit is wonderlik om te hoor dat julle dit hier geniet het. Ons hoop om julle gou weer te ontvang.

Vriendelike Groete
Michelle

St Lucia Kingfisher Lodge
Anmaré B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anmaré B
Saam met vriende

Baie vriendelike ontvangs, skoon, baie goeie ligging.

Ons was baie mooi gehelp. Die dame by ontvangs het vir ons aktiwiteite geboek en baie moeite gedoen om ons naweek heerlik te maak. Dit was heerlik om langs die swembad te kan braai met 'n pragtige uitsig, borde, messe, vurke, 'n braaibak en tang was ook vir ons voorsien. KingFisher Lodge is fantasties geleë, ons het skaars ons kar nodig gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

St Lucia Kingfisher Lodge se terugvoer

Hallo Anmare

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, dit was heerlik om julle hier te he.

Groete
Michelle

St Lucia Kingfisher Lodge
David L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en baie mooi!

Baie lekker gebly en baie mooi plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

St Lucia Kingfisher Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi resensie en ons is baie tevrede dat julle dit geniet het.

St Lucia Kingfisher Lodge.

St Lucia Kingfisher Lodge
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nele H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nele H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful room and garden.

We enjoyed staying at Kingfisher Lodge. The room is nicely decorated and comfortable, and breakfast is delicious. Too bad, however, that we only saw the owner when checking out (and paying the bill) and not over breakfast or when checking in.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige kamer en tuin.

Ons het ons tydjie by Kingfisher Lodge baie geniet. Die kamer is mooi versier en gerieflik, en ontbyt is heerlik. Net jammer ons het die eienaar eers gesien toe ons uitgeklok het (en die rekening betaal het) en nie gedurende ontbyt of toe ons uitgeklok het nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

St Lucia Kingfisher Lodge se terugvoer

Dear Nele,

We thank you for your feedback as it allows us to only improve. Our manager was off during this time and hope that we can make it up to you in the future.

Sincerely yours,
Maureen
Lodge manager
Kingfisher Lodge

St Lucia Kingfisher Lodge
Elaine T - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis mooi, rustig en baie gemaklik!

Lieflike gastehuis met mooi uitsig oor die meer! Die tuin is tropies en heerlik om te ontspan by swembad. Die diens goed en vriendelik maar ook genoeg privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

St Lucia Kingfisher Lodge se terugvoer

Dear Elaine
We enjoyed your company and thank you for staying with us. We appreciate your feedback as this allows us to only improve on our service.
Wishing you a fantastic 2017!
Warm regards,
Maureen and team

St Lucia Kingfisher Lodge
Elsje V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje V

Dankie dat my familie tuis gevoel het en dat jul mooi na hul gelyk het. Hul sê als was prima!

Die akkommodasie en diens was baie goed. Sal enige tyd weer boek en ook dit aan ander aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

St Lucia Kingfisher Lodge se terugvoer

Dear Elsje
It was a pleasure to have your family at our lodge. Such lovely guests! We hope to see you soon.
All the best,
Maureen and team

St Lucia Kingfisher Lodge
Jan C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan C
Gesin met klein kinders

Ons het ons verblyf hier geniet.

Die diens was goed. Die breakfast was lekker. Die personeel was vriendelik. Sal hierdie verblyf aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

St Lucia Kingfisher Lodge se terugvoer

Dear Jan,
We thank you for your review and hope to have the pleasure of your stay here with us again at Kingfisher lodge.
All the best,
Maureen Main
Kingfisher lodge

St Lucia Kingfisher Lodge
Marius V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Fantastic.

But no TV. Why? Could not watch any super rugby game.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

St Lucia Kingfisher Lodge se terugvoer

Dear Marius

It was such a pleasure to have you stay here at Kingfisher lodge with us. We thank you for your feedback as it allows us to only improve on our guests comfort and enjoyment. We are happy to say that we are looking into your request.

Best regards
Maureen Main
Kingfisher lodge

St Lucia Kingfisher Lodge
Vanaf
R2 346
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 346
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 346
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 187 McKenzie Straat, , St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlYTZhMGJlLWMyYTctNDJmZi1iOTE5LTUyNGYxMGZiMzcyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 346 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 187 McKenzie Street Estuary 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.383032929621 32.407905757427