St Lucia Safari Lodge
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenziestraat 103, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
St. Lucia Safari Lodge is in St. Lucia, die tuiste van die seekoeie en krokodille, geleë. Hierdie is die ideale plek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat 'n wegbreek naby die strand soek.
Hierdie selfsorgeenhede bied slaapplek aan 5 gaste. Elke eenheid het lugversorging, 'n privaat badkamer, volledig toegeruste kombuis, eetarea en 'n onderdakstoep met buitemeubels en braaigeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot die lodge se geriewe, soos 'n grasdaklapa met 'n kroeg, eetarea met 'n pooltafel en 'n swembad met sonstoele. Gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Gaste kan in St. Lucia stap, draf, fietsry, die riviermonding en duinwoud verken, swem, snorkel en die ongerepte strande geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Chantel Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Maande op LekkeSlaap 7
Ligging
- McKenziestraat 103, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink St Lucia Safari Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in St. Lucia-riviermonding Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenziestraat 103, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom