Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Mikes Villa

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.2
Francois O
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Lekker gerus na 'n lang pad en moeilike reis met baie mis en verkeer op die pad. Vriendelike eienaars en netjiese geriewe. Ons het net oorgeslaap vir twee aande voor ons verder reis. Was uit heeldag na die strand. Sal beslis weer terugkeer vir 'n langer vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrice D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Ons het dadelik tuis gevoel. Ons het veilig gevoel en heerlik uitgerus. Ons het tuis gevoel. Die eienaars was baie vriendelik en het goeie voorstelle vir uitstappies gemaak. St Mikes Villa was dierevriendelik en ons yorkie het ook baie tuis gevoel. Sal hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmar V
1 nag Saam met vriende
4.6
Jul 2024

Sal elke keer daar oornag. Was 'n ongelooflike ervaring. Veilig lekker op die stoep gesit en gesels met 'n vuurtjie in die boma wat jou soos 'n mens laat voel. Baie ruim en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
1 nag Saam met vriende
4.0
Apr 2024

Perfekte oornagplek! Gemaklike, veilige oornagplek met alles wat jy benodig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jenny B
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2023

Baie netjiese en goed ingerigte verblyf met baie vriendelike diens. Het nie veel tyd daar spandeer nie, maar beslis die moeite werd om in te bly. Die eienaar kan dalk daarna kyk om 'n elektriese hekmotor in te sit, aangesien dit nie baie veilig is om in die donker uit die motor te moet klim om die hek te moet oopsluit nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Shelaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grindewaldweg 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c8e5e521fcaa8227b0716b938a00606785cc5c234ff1c095dea74d921be781ab6cda01607c9ae551a9dd74ea2ae91deae76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 5 Grindewald Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.8253389 30.3959122

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang