LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by St Tropez 204 | LekkeSlaap
+11

St Tropez 204

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Tropez Eenheid 204, Kusweg 183, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

St Tropez 204 is 'n selfsorgwoonstel in 'n woonstelblok met 'n puik ligging in die Strand. Die strand is oorkant die pad en die woonstel bied uitsigte oor die see. Die gholfbaan en Somerset Mall, 'n inkopie-paradys, is net 'n paar minute se ry van die woonstel af.

St Tropez bied gemaklike slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, ketel en mikrogolf in. Die knus sitkamer het 'n televisie en lieflike see-uitsigte.

Die St Tropez-woonstelblok het gemeenskaplike wasgoedgeriewe (wat met munte werk) op die grondvloer en ook gemeenskaplike braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

St Tropez 204 is gemáák vir 'n salige seevakansie. Die woonstel is net 30 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en lekker naby Stellenbosch se wynplase.

Slaapplek

’n Bespreking by St Tropez 204 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir St Tropez 204
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • St Tropez Eenheid 204, Kusweg 183, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink St Tropez 204 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Tropez Eenheid 204, Kusweg 183, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIwMTlkNzczLTBkOTMtNGUxYS1hZjVkLWI5NTIxZjAxYWEwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Unit 204 St Tropez 183 Beach Road 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.104975519309 18.817969449074
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!