Strand Akkommodasie by St Tropez 1104 | LekkeSlaap
+11

St Tropez 1104

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 183, Eenheid 1104 St Tropez, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

St Tropez 1104 is ’n bekoorlike selfsorg-woonstel, ideaal geleë in die veilige St Tropez-woonstelblok in die Strand, net oorkant die pad van die swemstrand af. Die woonstel bied ’n pragtige uitsig oor Valsbaai en is slegs ’n paar minute van die gholfbaan en Somerset Mall af.

Dit is die ideale basis om ’n heerlike ontspanne seevakansie te hê en dis slegs ’n halfuur se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Dis ook naby Stellenbosch wat met verskeie wynlandgoedere spog.

Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede een het ’n stapelbed asook ’n enkelbed.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n ontbytkroeg met stoele. Die eetarea het sitplek vir 5 en die sitarea het ’n gemaklike sitstel en ’n platskerm-TV teen die muur.

Die St Tropex-kompleks bied ’n muntaangedrewe wassery op die grondverdieping en daar is ook gemeenskaplike braaigeriewe. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by St Tropez 1104 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 1 resensie vir St Tropez 1104
Netheid
4.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ligging

  • Kusweg 183, Eenheid 1104 St Tropez, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink St Tropez 1104 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 183, Eenheid 1104 St Tropez, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwVtlqgxJ1BSBMJps0agRTOqf8djb7RxQImLDFw52ovSHaDXXzg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 5) 1 5 1 4 183 Beach Road Unit 1104 St Tropez 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.1053125 18.818132
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za