LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by St Tropez 503 | LekkeSlaap
+7

St Tropez 503

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir St Tropez 503
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Carolina K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolina K
Gesin met tieners

Wonderlik!!

Dit was fantasties hier!!

Marietjie S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing met asemrowende uitsig.

Sal hierdie eenheid vir enige vakansieganger aanbeveel. Die eenheid bied 'n gerieflike ligging vir vermaak en restaurante.

Dries P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dries P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sentraal en met lieflike uitsig.

St Tropez is baie sentraal en die uitsig oor die see is wonderlik! Slegs een hysbak het gewerk, maar dit was gelukkig nie so besig nie.

Dalene V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Dalene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Redelike waarde vir geld, maar sal dit net deur die weeksdae aanbeveel, nie oor naweke nie. Die toestroming van besoekers oor naweke wat voor die woonstel vullis strooi en geraas maak, sal ek nie aanbeveel nie.

Redelike waarde vir geld, ongelukkig geen DStv of lugreëling nie. Ek sal dit aanbeveel vir toeriste gedurende weeksdae, maar nie oor naweke of vakansies nie.

Johan J - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik met die see-uitsig.

Die diens was goed en ons het lekker geslaap. Sal weer daarvan gebruik maak.

Kobus K - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, rustige uitsig oor see.

Was baie lekker. Mense reg bo het net somtyds op ongereelde tye op die vloer gekap wat steurend was.

Cecilia B - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia B
Enkelreisiger

Baie lekker gebly met 'n fantastiese uitsig!

Wonderlike ligging, skoon en netjies - perfekte plekkie vir 'n enkelreisiger of 'n paartjie. Goeie diens van LekkeSlaap ook!

Cornel M - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

So lekker en gemaklik gebly!

Die woonstel was lekker ruim en toegerus met als wat nodig was. Daar is nou regtig niks waaroor ons kon kla nie. Ons het dit regtig geniet en sal verseker weer gebruik maak van die verblyf.

Stefan N - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plek.

Die plek is nie baie groot nie maar alles wat mens nodig het is daar. Kan sien dat dit onlangs oorgedoen is, so alles is baie netjies. Baie goed geleë, reg oorkant die hoofstrand.

St Tropez 503's terugvoer

Baie dankie Stefan, ek is baie bly julle het lekker gebly!

St Tropez 503
Yzette O - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yzette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik! Baie mooi en netjies en skoon.

Die ligging is perfek, baie sentraal geleë. Die woonstel is baie mooi skoon en netjies en het alles wat mens benodig. Ons sou graag 'n paar DStv-kanale wou gehad het. Daar is slegs SABC.

Frikkie V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly. Lekker sentraal.

Perfek vir 2 mense en die uitsig maak dit die moeite werd!

St Tropez 503's terugvoer

Hi Ilona,
Baie dankie ek is baie bly julle het dit geniet.
Hoop ons sien julle gou weer.

Groete,
St Tropez 503

St Tropez 503
was R890
Vanaf R757
per nag (plek vir 3)
was R890
Vanaf R757
per nag (plek vir 3)
was R890
Vanaf R757
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 183, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmYThmOGU5LTZmOGMtNGU5Zi05ODg0LTJkNTdhYTE0MmMzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R890, nou Vanaf R757  per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 Unit 503 St Tropez 183 Beach Road 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.1050266 18.818007
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!